Duster
Race Dog
- Joined
- Apr 23, 2010
- Messages
- 1,398
- Reaction score
- 0
- Location
- Naboomspruit, Limpopo
- Bike
- Yamaha Super Tenere
My ZE se grip warmers se funksie op die display het weggeraak! As jy die menu knoppie druk kom die pre-load op, volgende die damping en dan die grip warmers dan die normale display wT km ens wys. Nou is die grip warmers nie meer daar nie. Kan dit ń fuze wees of dalk ń interne display fout?