dual
Race Dog
Vandag die vrou saamgevat en lekker grondpad gaan opsoek
Die fiets is puik, en die Overberg bied so baie
Hermanus, Highlands, Ou Houwhoek, Hawston View, Dassies, De Bos, Hermanus
140 km rit - heerlik - so lekker gery, min fotos geneem - sommer twee geocaches ook gekry - Ou Houwhoek en Dassies
Die kalfie was so pas gebore toe ons daar stop