XTZ CO settings.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Feb 1, 2012
Messages
9
Reaction score
0
Bike
Yamaha Super Tenere
Dagse manne, ek het so vinnig daar my introduce yourself, my self voor gestel, maar hier voel ek meer tuis ;)
Ek het my STEN van 2010 af en het nou so 29 K op die klok. Ek het ook al van die mannie hier ontmoed vermoed ek, ek en liefie was by die XT Adventure weekend in 2010 en daar het ek vir Adventurer en Yami ontmoet.

Ek het gesien julle praat van CO stel op n ander thread, maar ek dag to maar ek sal n nuwe een begin as ek mag.

Net n interresante vragie  dink julle Yamaha SA of die dealers peuter met die CO's as die fietse in gaan vir n diens? Die rede hoekom ek vra is om rede to ak na myne gaan kyk soos voorgestel deur julle manne elders op die forum to is my cyl 1 se CO op 10 en Cyl2 se CO op 20

Ek het nou altwee op 18 en ek moet bieg daai Mita agter bandd gaan nie meer so lank hou nie he he !


O ja ek het n stealth pypie op !!
 
Top