Gamkaskloof saam met Flatout en vriende

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
Dis die laaste naweek van die skoolvakansie toe ek, gwild en Breinsel uit die Kaap uit ry onder dreigende onweers-wolke. Ons ry teer tot op Montagu en gaan hier na af op die grondpad oor Oubergpas in die rigting van Ladismith. Hier kom gwild 650Dakar en Breinsel Xt660 net bo-op Ouberg uit.
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 001 - Copy.JPG
    Gamkaskloof 2015 001 - Copy.JPG
    288.6 KB · Views: 636
  • Gamkaskloof 2015 002 - Copy.JPG
    Gamkaskloof 2015 002 - Copy.JPG
    286.1 KB · Views: 640
Nog ’n paar foto's op dié lekker-ry pad
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 016 - Copy.JPG
    Gamkaskloof 2015 016 - Copy.JPG
    318.1 KB · Views: 631
  • Gamkaskloof 2015 017 - Copy.JPG
    Gamkaskloof 2015 017 - Copy.JPG
    327.1 KB · Views: 631
  • Gamkaskloof 2015 007 - Copy.JPG
    Gamkaskloof 2015 007 - Copy.JPG
    306 KB · Views: 610
Die wêreld is droog maar ons kry dié waterdriffie skielik om ’n blinde draai en dit sorg vir groot opwinding, veral toe Breinsel uitshort van skrik en volspoed deur die water jaag. Hy't geruime tyd hierna nog aan die Piering-oog Sindroom gely  :imaposer:
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 019.JPG
    Gamkaskloof 2015 019.JPG
    320.4 KB · Views: 612
  • Gamkaskloof 2015 018.JPG
    Gamkaskloof 2015 018.JPG
    301.5 KB · Views: 610
Die pad is lekker glad en ons ry flat out tot dat ek net voor die Rooinekkepas in dié Cow-Boy poort stop.
gwild is so beïndruk met sy Dakar dat hy amper die steilte af loop!
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 021.JPG
    Gamkaskloof 2015 021.JPG
    399.7 KB · Views: 595
  • Gamkaskloof 2015 022.JPG
    Gamkaskloof 2015 022.JPG
    422.4 KB · Views: 602
Na ’n sieldodende stuk teerpad kom ons uiteindelik in Prince Albert aan waar ons vir jupiter met sy soveelste koppe koffie op die Swartberg Hotel se stoep aan te tref. Ek is totaal en al ontwater en drink sommer die eerste bier terwyl die verdwaasde kelnerin dit nog aflewer. :eek:ccasion14:
Hier sit ek, jupiter en gwild

Hierna ry ons die 6km na Oudekloof plaas waar ons in ’n regte boskamp tente opslaan en aan die kuier raak.
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 024.JPG
    Gamkaskloof 2015 024.JPG
    251.6 KB · Views: 593
  • Gamkaskloof 2015 026.JPG
    Gamkaskloof 2015 026.JPG
    246.6 KB · Views: 592
Die volgende oggend voel die slimste onder ons ook nou nie juis baie rats nie    :lol8:
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 027.JPG
    Gamkaskloof 2015 027.JPG
    243.8 KB · Views: 574
Koning Doringkrans se troon!
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 029.JPG
    Gamkaskloof 2015 029.JPG
    294.4 KB · Views: 576
Die volgende oggend besluit Breinsel om sy eie koers in te slaan en ek en die ander twee gaan eet eers ’n ontbyt in die dorp voor dat ons die Swartberge aandurf. Bo-op die berg by die uitkyk punt sluit grim101 by ons aan op sy DL 650 V-Strom .

Op die eerste foto lyk dit of gwild vir jupiter wil jaag op sy groot DR750 single.

Op die laaste foto staan gwild, jupiter en grim101
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 030.JPG
    Gamkaskloof 2015 030.JPG
    322.3 KB · Views: 571
  • Gamkaskloof 2015 035.JPG
    Gamkaskloof 2015 035.JPG
    431.4 KB · Views: 577
  • Gamkaskloof 2015 036.JPG
    Gamkaskloof 2015 036.JPG
    322.6 KB · Views: 575
Hierdie pa en ma met hulle seun kom uit die hel uit en moes defnitief hulle ATGAAT by dieselfde plek gekoop het as 2StrokeDan    :spitcoffee:
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 039.JPG
    Gamkaskloof 2015 039.JPG
    333.2 KB · Views: 578
Hierna ry ons af hel toe.
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 044.JPG
    Gamkaskloof 2015 044.JPG
    322.6 KB · Views: 575
  • Gamkaskloof 2015 053.JPG
    Gamkaskloof 2015 053.JPG
    390.8 KB · Views: 559
  • Gamkaskloof 2015 054.JPG
    Gamkaskloof 2015 054.JPG
    351.8 KB · Views: 668
Hierdie Kapokhaantjie steur hom nie aan ons nie en hou sy "pose" onder die henne.  :3some:
Lyk my die een ou hen word bietjie mishandel.
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 060.JPG
    Gamkaskloof 2015 060.JPG
    324.4 KB · Views: 544
Vir almal wat altyd wonder of voorwiel-grootte saak maak, hier is die antwoord!
Iemand het die fiets hier in gery en glad nie weer kans gesien om dit uit te ry nie........ of was dit dalk oor die steiltes?
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 062.JPG
    Gamkaskloof 2015 062.JPG
    474.7 KB · Views: 543
Gamkalina is baie mens sku en kyk skaam weg toe ek aan haar vat.  :eek:

Moet darem sê dat haar bleskop my so ’n bietjie afgesit het  :-\
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 066.JPG
    Gamkaskloof 2015 066.JPG
    282.3 KB · Views: 548
Hierdie waterdriffie met sy slymerige klippe het gesorg vir ’n paar oneervolle swaaie en bootse wat flink weg getrap is onder die water  :imaposer:
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 070.JPG
    Gamkaskloof 2015 070.JPG
    407.6 KB · Views: 530
  • Gamkaskloof 2015 074.JPG
    Gamkaskloof 2015 074.JPG
    421 KB · Views: 534
Amper weer bo-op die berg stop ons onder die Kurkeikeboom om af te koel na die groot sweet.
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 075.JPG
    Gamkaskloof 2015 075.JPG
    409.9 KB · Views: 536
  • Gamkaskloof 2015 076.JPG
    Gamkaskloof 2015 076.JPG
    391.9 KB · Views: 533
Die son sit nou al laer en veroorsaak mooi skadu-kontraste in die klowe.
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 094.JPG
    Gamkaskloof 2015 094.JPG
    346.8 KB · Views: 507
  • Gamkaskloof 2015 087.JPG
    Gamkaskloof 2015 087.JPG
    396.7 KB · Views: 503
  • Gamkaskloof 2015 086.JPG
    Gamkaskloof 2015 086.JPG
    283.3 KB · Views: 506
  • Gamkaskloof 2015 083.JPG
    Gamkaskloof 2015 083.JPG
    372.8 KB · Views: 532
Hierdie plantjie groei uit ’n dooie uitgebrande stomp, ’n les vir enige een wat hulle omstandighede blameer.
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 095.JPG
    Gamkaskloof 2015 095.JPG
    447.4 KB · Views: 507
Die derde dag ry ons weer oor die pas en toe met die Groenfonteinpad Calitsdorp toe. Tien kilometer voor die einde eet ons ’n heerlike ontbyt by ’n kunsgallery/restaurant in die bosse.
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 101.JPG
    Gamkaskloof 2015 101.JPG
    310 KB · Views: 498
  • Gamkaskloof 2015 103.JPG
    Gamkaskloof 2015 103.JPG
    283 KB · Views: 502
  • Gamkaskloof 2015 104.JPG
    Gamkaskloof 2015 104.JPG
    352.8 KB · Views: 495
  • Gamkaskloof 2015 105.JPG
    Gamkaskloof 2015 105.JPG
    416.7 KB · Views: 501
Nice trip.  :thumleft:


Wat het julle gemaak dat die ou agter julle so dik bek lyk.  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Attachments

  • index-6.jpeg
    index-6.jpeg
    224 KB · Views: 496
Nog foto's op die plek.
 

Attachments

  • Gamkaskloof 2015 106.JPG
    Gamkaskloof 2015 106.JPG
    474.8 KB · Views: 485
  • Gamkaskloof 2015 110.JPG
    Gamkaskloof 2015 110.JPG
    449.9 KB · Views: 492
  • Gamkaskloof 2015 112.JPG
    Gamkaskloof 2015 112.JPG
    222.4 KB · Views: 495
Top