Flatout
Race Dog
Dis die laaste naweek van die skoolvakansie toe ek, gwild en Breinsel uit die Kaap uit ry onder dreigende onweers-wolke. Ons ry teer tot op Montagu en gaan hier na af op die grondpad oor Oubergpas in die rigting van Ladismith. Hier kom gwild 650Dakar en Breinsel Xt660 net bo-op Ouberg uit.