Ok as promised I am now at work and hopefully get this RR from my side loaded. :spitcoffee:
Soos ek voorhene genoem het die gogga het my gebyt na ek na Strompie se RR's gekyk het. Kry toe maar die Chinaman om net weer in die ding te kom. Ek kort toe nog helmet, en boots en kry toe op die forum by
markdiver dit toe hy dit adverteer.
Die trip gaan toe mos die eerste wees met die snaakse goed aan my se voete.
Saterdag oggend net voor 6h00 is ons op pad
45 minute later toe moes ons maar die eerste stop doen. Ons is mos hier om fotos te neem.
Ek het so mooi die roete op Google Earth beplan en al die koordinate vir Strompie gegee, maar hy is mos slim en los toe dit op die kombuistafel. Hy het net so 'n paar opgeskryf, maar duidelik meer geworry oor die Geocache se koordinate as enige iets anders :imaposer:
Toe dit begin reen bere ons maar die GPS en die fancy kameras en ek begin sommer so 'n paar fotos met die I Phone 4 neem. In die middel van nerens kry ons toe die view
en aan die oorkant word hierdie paleis gebou