marmite
Race Dog
Ek en my broer (Uiles) het laas Sondag n draai gaan ry oor die Franschoek pas, op die Theewaterskloofdam se brug gestop om n pie en RedBull te geniet ;D (die RedBull was baie nodig agv die vorige aand se bietjie rooiwyn)
Van daar af het ons gaan kyk hoe lyk die Franschoek dam, bietjie staan en stront praat en toe terug huistoe.
Het n paar foto's geneem en sommer gedink om dit met julle te deel.
:thumleft:
Van daar af het ons gaan kyk hoe lyk die Franschoek dam, bietjie staan en stront praat en toe terug huistoe.
Het n paar foto's geneem en sommer gedink om dit met julle te deel.
:thumleft:
Attachments
-
IMG-20140420-00263.jpg35.3 KB · Views: 297
-
IMG-20140420-WA002.jpg67.2 KB · Views: 283
-
IMG-20140420-WA006.jpg64 KB · Views: 286
-
IMG-20140420-WA005.jpg66.3 KB · Views: 287
-
IMG-20140420-00256.jpg22.5 KB · Views: 280
-
IMG-20140420-00257.jpg56.8 KB · Views: 290
-
IMG-20140420-00259.jpg54.7 KB · Views: 279
-
IMG-20140420-00260.jpg28.5 KB · Views: 286
-
IMG-20140420-WA002.jpg67.2 KB · Views: 283