Sertao hoe seat

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Boskind27

Pack Dog
Joined
Jun 5, 2014
Messages
402
Reaction score
1
Location
Tableview
Bike
Suzuki DR650
Hallo julle, ek stel belang in 'n Sertao 650, maar dit lyk my nie daar is 'n opsie vir 'n lower seat as ek op die internet lees nie, weet julle dalk ander opsies? indien nie kan mens die suspensie verlaag is daar linkages of ietsie om op te maak vir die feit dat hy te hoog is?

Ek het gister 'n F700 gaan test drive wat lieflik was maar dis bietjie uit my price range uit.ek het heel gemaklik op dit gesit, al het my tone net geraak kon ek maklik my balans hou. Die seat is 4cm laer as die Sertao glo.

Het enige een van julle dalk 'n Sertao en ook kortgatsindroom?
 
Top