Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Duster

    Sutherland....in die winter..op my bike...?

    As mens lank genoeg oor iets droom, en dit gebeur nie vanself nie, dan maak mens dit gebeur..... Te lank terug het ek en Mossie gesê ons wil eendag in die middel van die winter op ons bikes Sutherland toe gaan, maar dit het nooit gebeur nie.  Ons het albei in Naboom gebly en later het hy Cradock...
  2. Duster

    XT1200ZE Grip warmers

    My ZE se grip warmers se funksie op die display het weggeraak! As jy die menu knoppie druk kom die pre-load op, volgende die damping en dan die grip warmers dan die normale display wT km ens wys. Nou is die grip warmers nie meer daar nie. Kan dit ń fuze wees of dalk ń interne display fout?
  3. Duster

    For Sale Yamaha XT660 Z

    Vir ń vriend : XT660 2009Model 28949km R52000 onderhandelbaar. Sien fotos. Kontak Frans 082 sewe sewe 9 vier 14nege.
  4. Duster

    XT1200Z 2011 For Sale

    My XT1200Z 2011 is for sale.  Details as follow: Price R85 000,00 onco. 112 000km Full Rumbux  crashbar and belly plate Trax Top box with modified carrier, will not break anymore bolts.... ;D Serviced at 110 000km and front fork seals replaced. Aftermarket spotlights, one lens cracked but both...
  5. Duster

    BMW800 GS TE KOOP

    Ek adverteer namens ń vriend as ek weer mag... Die mooi 800 is te koop vir R110 000 onderhandelbaar. Skakel Herman direk vir na vrae. 25 000 km Top box Upper crash bars Bash plate Acrapovic pipe Gps Head light guard After market screen En scott steering damper Herman Joubert 076 459 9646.
  6. Duster

    Watter band/tyre

    Ons wil Jun 2019 Namibië suid van Windhoek gaan toer. Watter bande sal beter wees vir daardie paaie? Ek het ń Sava 69 Getaway of ń Scorpion Trail. Sava is ń 50/50 knoppie band en Trails is meer soos die Anakee 3. Hoor graag jul voorstelle. Ek moet een nou opsit en die ander hou vir die toer?
  7. Duster

    Scorpion Trail

    Names ń vriend. Scorpion trial 90/90/18 voorwiel. Het ongeveer 500km gedoen en toe afgehaal. Band is in Naboomspruit (Mookgophong). Maak asb ń decent offer. Duster 0 agt 3 vyf 54 2een ses 9 whatsapp
  8. Duster

    To buy or not XT660

    Just a teaser. A friend are interested in a XT660, 2009 model with 25000km on the clock for R55000. In principle, does it sound ok? Please give some pointers! Regards
  9. Duster

    Te koop: Yamaha 900 Diversion

    'n Vriend se Diversion is te koop.  Ek plaas net 'n paar fotos wat ek het namens hom.  Vir enige verdere kommuniksaie, skakel hom direk, asb.  Onthou net dis 'n grey import, maar padwaardig en op die pad.  Ek het al baie  met die fiets gery, en is 'n lieflike fiets.  Mooi opgepas ook. Ek plaas...
  10. Duster

    Hibberdene en Lower Lotheni Road

    Met die afgelope langnaweek, waarvan die Vrydag 27/4 'n skole vakansiedag was, het ek 1 dag verlof ingesit en 5 dae se pret saam met Stoffies gehad.  Ons het 'n vriendin se woonstel in Hibberdene gehuur en die langnaweek net sleg ontspan.  Dit was net wat ons nodig gehad het. Woensdag na werk...
  11. Duster

    Hibberdene grondpaaie en Lower Loteni

    As alles volgens plan verloop is ek die komende langnaweek in Hibberdene vir so 3 dae.  Ek wil oppad terug noorde toe, van Hibberdene die grondpad vat wat uit David Drive uit loop na Sipofu/Ellismere en dan weer by die teerpad (R612) by Dumisa aansluit. Van daar na Himeville en dan Lower Loteni...
  12. Duster

    Montagu, Middelpos, Wuppertal, Langebaan

    'n Vriend wil in daai omgewing gaan ry en wil graag weet of die volgende roete 2 op, doenbaar is.  Hy ry 'n 1100GS. Montagu na Middelpos en daar oorslaap.  Dan Middelpos na Wuppertal deur die Tankwa oor Gannaga pas en in Wuppertal oorslaap, en dan van Wuppertal na Langebaan oor die Pakhuispas...
  13. Duster

    Diff seël vervanging

    My diff se seël het waarskynlik gegaan.  Was Donderdag Pta toe, het so 550km altesaam gery en so 50km voor die huis gesien die rim is nat van die olie.  Kan ek 'n seël by Midas of so kry (part nommer?), of is dit 'n Yamaha spesifieke seël?  En hoe moeilik/maklik is dit om die seël te vervang? 
  14. Duster

    Alweer 'n vinnige Waterberg trippie

    Vanmiddag van die werk af gekom en gesien die wolke pak mooi saam oor die berg en besluit toe sommer om vining 'n spin met die S10 op die grondpaaie te gaan ry.  Stoffies paai al weer om nou nie rammetjie uitnek te raak op die nat pad nie! Stof opskop uit die dorp uit tot bo-op die berg en toe...
  15. Duster

    2011 Honda Trans Alp 700cc Twin

    Namens 'n vriend: 700cc Trans Alp 2011 model 27300km op die klok. Ek vouch vir die fiets, is in uitmuntende kondisie en weet hy is baie mooi opgepas.  Olie en filter word elke 1500km vervang en het so 1500km laas 'n groot diens gehad.  Bande is nog in uitstekende kondisie (Anakee 3) Prys: R50...
  16. Duster

    Tom Tom Rider Model 4GC01 Screen Frozen on Start-up

    Kan iemand my dalk help om my Rider se screen un-frozen te kry?  Ek het 'n foto van my bike op die start-up screen, maar met die aansit, vries hy op daai screen tot die battery pap is.  Ek het al updates gedoen, maar help niks.  Het al die aan/af knoppie ingehou tot die unit se data wys, maar...
  17. Duster

    "Hail" the Adventurer

    Baie kort en vinnige rr.  Het gister oggend besluit om middagete in Haenertsburg te gaan eet en oppad soontoe, gesien hoe die wolke oor die berge aan daai kant saampak.  Ek het geweet ons gaan dalk reën oppad terug kry, maar het nie wetsuits ingepak nie. Die Spring Festival was nog aan die...
  18. Duster

    Soek 'n 400cc of soortgelyk vir commuting

    My seun soek 'n 400cc of so om werk toe en terug te ry.  As iemand dalk enetjie het wat staan en niks doen nie vir onder R10,000-00, moet op die pad wees en in goeie lopende toestand, asb. Kan pad of dp bike wees.
  19. Duster

    AMA Yamaha Tenere Gathering/Rally

    Ek het op facebook gesien op 24 - 25 September 2016 by Intaba Lodge, Elliot.  Enige iemand wat gesien het en al beplan het om dalk te gaan.  Ek oorweeg dit sterk, moet net 'n paar dae verlof insit, dis 1000km van Naboom af!!! :ricky:
  20. Duster

    Toe gaan ry ek weer die "Orrie watse naam" pas!!!

    Ons is so paar Limpopo Stofkatte op 'n whatsapp groep en Gawie en George gooi nou die dag sommer so 'n gedagte "Wie is lus vir ry?" op die groep.  Vinnig is ons 7 wat belangstel vir die naweek.  Waarheen?  Lekgalametse Natuur reservaat toe die Saterdag en daar oorslaap en die Sondag terug...
Top