Alweer 'n vinnige Waterberg trippie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duster

Race Dog
Joined
Apr 23, 2010
Messages
1,398
Reaction score
0
Location
Naboomspruit, Limpopo
Bike
Yamaha Super Tenere
Vanmiddag van die werk af gekom en gesien die wolke pak mooi saam oor die berg en besluit toe sommer om vining 'n spin met die S10 op die grondpaaie te gaan ry.  Stoffies paai al weer om nou nie rammetjie uitnek te raak op die nat pad nie!

Stof opskop uit die dorp uit tot bo-op die berg en toe ry ek in die reën in, en dit reën!  Maar wat 'n opwindende 45 minute het ek nie gehad nie!  Die een pad was so lekker nat dat ek omgedraai en hom weer gaan ry het, sommer omdat ek kon :ricky:

Laat die fotos praat.

Ek het baie tevrede by die huis gestop, maar so gereën dat ek nie 'n droë plekkie op my lyf gehad het nie!!  En dit alles in 50km.
 

Attachments

  • DSC_0985 - Copy.JPG
    DSC_0985 - Copy.JPG
    370.4 KB · Views: 396
  • DSC_0986 - Copy.JPG
    DSC_0986 - Copy.JPG
    337.7 KB · Views: 413
  • DSC_0987 - Copy.JPG
    DSC_0987 - Copy.JPG
    363.4 KB · Views: 411
  • DSC_0988 - Copy.JPG
    DSC_0988 - Copy.JPG
    330.4 KB · Views: 410
  • DSC_0990 - Copy.JPG
    DSC_0990 - Copy.JPG
    250 KB · Views: 399
  • DSC_0993 - Copy.JPG
    DSC_0993 - Copy.JPG
    226.1 KB · Views: 401
Top