Kan enige van die honde 'n aanbevelings na iemand (of 'n werkswinkel buiten die agente) in die Gauteng omgewing maak wat die diagnostics en verstellings/mapping op 'n 1150 kan doen?
Klaarblyklik loop hierdie vark van my te "lean" agv foutiewelike brandstof/lug vermenging. Dit is al 'n ruk wat ek agterkom dat die brandstoftoevoer nie altyd heeltemal reg voel nie.