- Joined
- Jun 24, 2012
- Messages
- 31,951
- Reaction score
- 8,327
- Location
- Slowveld
- Bike
- KTM 890 Adventure R Rally
Elke keer wat ek in Swaziland kom is ek beindruk met die natuurskoon en vriendelike mense. Toe Thomas Bohm van Sabie Valley Rider Academy die trippie adverteer het ek gedink dit sal die ideale geleentheid wees om my dogter op haar eerste "adventure" trip as pillion te neem. Dit maak dit ook baie makliker om vroulief se goedkeuring te kry vir die soveelste naweek weg op die bike hierdie jaar.... :ricky: