26 April - 1e Mei, Sani, Africa Bike Week - Solo

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dwerg

Born head first and brought up ankle deep
WD Supporter
Joined
Jan 18, 2011
Messages
15,020
Reaction score
3,176
Location
Overberg
Bike
Triumph (all models)
My vrou het my pas gegee vir die lang naweek so ek reken dis tyd om bietjie te gaan toer op my nuwe fiets. Eks nie 'n moerse foto mens nie so ek kan nie belowe daar gaan 'n RR wees nie maar ek sal probeer  ;D

Ek sal tien teen een die 26e vroeg van werk af ry. Alle verblyf gefinaliseer.

As daar moet sien goed in die areas is laat my weet!

Tentatiewe roetes. Lyk of dag een dalk bietjie ver gaan wees om grond te doen (aangesien ek na werk eers ry) maar ek het dit in die roete gehou vir nou

Dag 1: JHB - Ficksburg                                       : https://g.co/maps/rrnx6
Dag 2: Ficksburg - Underburg                              : https://g.co/maps/t8rpb
Dag 3: Sani op en af, Underburg - Port Shepstone  : https://g.co/maps/ku6vf
Dag 4: Relax by bike week
Dag 5: Port Shepstone - Vryheid                          : https://g.co/maps/vg5zq
Dag 6: Vryheid - PTA                                         : https://g.co/maps/ppb7t
 
Top