2nd Owner GPS - What to do?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JacoM

Race Dog
WD Supporter
Joined
Jun 27, 2007
Messages
2,287
Reaction score
232
Location
Somerset West
Bike
BMW R1200GS HP2
Ek het 'n Garmin Montana 600 vanuit 'n boedel ontvang. Oorlede vriend van my.
Ek het geen papiere en oorspronklike aankoop bewyse en registrasie nommers gekry.
Ek dink daar is T4A opgelaai. Ek beplan om my eie T4A "pakket" te koop - ek dink dit is basies net 'n geheure kaart.?!
Ek wil net tracks kan laai &sien (en volg(!)
Is daar enige ander registrasie wat ook gedoen moet word?
Is dit so maklik as om net die T4A "op my naam" te koop en dan te gebruik?
Hoor graag van die kundiges.
Groete
 
Top