fbakkes
Pack Dog
Ons beplan om vir die naweek Hell toe te gaan.
3 dae - 1100km en hopelik mooi weer.
Weet enige iemand wat die pad kondusies daar is?
Ek het nou net met Die Hell se mense gepraat en hulle het gister eers die pad rybaar gekry.
.gdb file aangeheg