Dorsland
Bachelor Dog
- Joined
- Apr 15, 2012
- Messages
- 13,312
- Reaction score
- 6,065
- Location
- Nie van hier nie
- Bike
- Honda CRF 300L
Dankie Lem, Saddle Up, Sprocketbek en die ander ouens. Hoe sê hulle? "Wat die hart van vol is loop die mond van oor". Dis vir my lekker om die rit te voel en te ervaar en my daarin in te leef. Ons is seker maar almal so, dis hoekom ons fietsry. :thumleft: