All roads lead to Merweville.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
nwanetzi said:
Chris,
Het jy dalk die roete op 'n GPS? Sal Desember in Vleesbaai wees en sal dit graag wil ry so in die 2de week
van Januarie wanneer die paaie stiller is.
nwanetzi
Sorry man het nie n GPS.
Roete is in my kop ma die sal jy nie wil hê!! :imaposer:
Vra vir Frannarossi dalk kan hy dit vir jou aanstuur. Ek weet nie hoe al het ek n GPS gehad.
 
Ai Chris, lekker report en nice fotos. Nou is ek sommer lus om weer te gaan ry. Wou nog altyd die paaie om Merweville gaan doen.
 
Mooi bly mooi en basta met die res.  Dit was nou werklikwaar sielskos duisend.  Dankie Chris! :thumleft:
 
Chris ,baie dankie vir die RR.Dankie ook aan almal wie daar was.Dit was n VOL naweek.
 
Dankie Chris.  Dis nou mooi fotos  . . .

Dit moes 'n lekker trippie gewees het  :biggrin:  Kan my net indink.
 
Thanks Chris

Baie lekker gelees en gekyk en die mooi fotos het baie memories van my Maartmaand trippie na Merweville teruggebring. daai oom van die plek is darem honger vir die manne se gesels, daars niks veel meer wat daar aangaan, anders as ons wat n draai kom maak nie. Maar hulle is dierbaar, het vir ons groep van 8 manne regtig mooi gesorg. 
 
Shoe oom chris nogal baie mooi fotos.  Wens ek het so 'n gigapixel kamera gehad.  ! :thumleft: :thumleft:
 

Latest posts

Top