ALL WELL THAT ENDS WELL!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jy het baie goed gedoen, BP. En ek bedoel dit opreg.  :thumleft:
 
Heimer said:
Jy het baie goed gedoen, BP. En ek bedoel dit opreg.  :thumleft:

Mooi so Heimer!! 8)

Go parra Go!! :thumleft:
 
Baie dankie - niemand weet regtig watse vrees ek vir n motorfiets gehad het nie - ek het die naweek maar my 4 rit gedoen en dit was my verste trip ooit.  Ek is opreg baie trots op myself, ek het die trip voorwaar geniet, ek dink omdat ek myself so verbaas het - Ek sal dit enige tyd weer oor doen.  Ek het selfs my 2 seuns by die huis impress want hulle koni glo dat hulle ma sover, alleen gery het nie -
jnrbull said:
You Go Girl !  :thumleft:

Dit spreek van selfvertroue 
 
Genade ma jy het n lekker forum naam klink amper soos Joos Tondeldoos en die Arck Welders!!!! Sal jou naampie nie somme vergiet nie!!!
Tonteldoos said:
Lekker Parra... Pun intended...  :biggrin:
 
Top