Lekker man, ons het in 2006 Kaokoland gery maar ons het back-up gehad, en ek't nou gesien sonder back-up is dit heelwat meer fun, maar jou span en beplanning moet 150% wees. MAAR, Van Zyls het ek nog nie gedoen nie, ons weet van mekaar..Leo said:Dankie Weskus - ek laaik jou skryfstyl kwaai. Baie naais ride report - met foto's soos ek hom laaik.
Baie herinneringe terug gebring van onse trippie laasjaar.
Bly julle is almal weer veilig terug by die huis en hopelik is al die regte mense nog lief vir julle :thumleft:.
Ons speelgroepie gaan vlg jaar weer Angola vat, maar die keer wil ons ook die "akker" ry en met die terugkom ook daai pas van daai Van Zyl ou pak in Namibia. Dankie vir al die 100'e foto's wat ek kan gebruik om die manne opgecharge te kry vir die event :3some:
Hoop die kantoor is nie te vervelig nie, man sukkel maar om weer in te pas na so 'n ervaring :mwink: ..... die kop wil man aanmekaar weer terugsit op 'n stofpad iewers in daai wêreld.
Groete
Enter your email address to join: