Fenderbender said:
Aggenee fnok , nous dit klaar . Dankie Weskus , dis sekerlik die beste RR wat ek nog gelees het , seker ook omdat ek julle so goed ken .
Laat weet bietjie wat die DRZ se nukkerigheid was , sou mens dit kon regmaak ? Was daar niks ander probleempies met die fietse nie en het jou sproket gehou tot op die einde of het hy begin kraak . Het die rame vir die petrolkanne almal gehou op daai sleg paaie ?
Roelof, ons het nie 1 papwiel gehad nie, en ek glo nogsteeds die DRZ se moeilikheid was valve clearance wat mens maklik kon stel (as jy tools gehad het) maar dis maar my opinie..die fiets het wel warm geraak so dit kan miskien compressie ook wees, dan is dit nie so maklik nie, maar die DRZ het hom oor die algemeen goed gedra en was verseker 'n wenner in die sand..
Om die waarheid te sê, ek het my hele bike gestrip na die trip, skoongemaak, header pipes geblast met fynglas, crashbars gespuit die works, die nuwe rearwheel-hub, met nuwe sprockets en ketting lê reg saam met my nuwe agter-rim en wheelbearings (ek't my offroad rim op die trip gevat) Jy sal nie glo waar kruip die sand orals in nie.. Ek wag nou vir die 6 studs wat die sprocket vashou, nog so 7dae, van Duitsland.... en intussen ry ek lekker werk toe en terug..Met my Pratley Steel vasgegomde sprocket ou maat, hy's
[email protected] ek nurse hom nie nou meer nie..