Woestersous
Race Dog
Tussen my en Stroke Her is daar geen gps, alhoewel SH marine electronics rep, go figure eepwall:, ons ry dus agter ons neuse aan en met 'n fotostaat van 'n kaart. So kom ons agter SH se neus by die Doring rivier uit en besluit om die vlot te toets. Tydens die gesukkel hap ek vir SH met "van Rooyen, in die geskiedenis van k@k idees, moet die een nogal feature", my woorde was nog oppad uit toe ons 'n bulderende stem hoor agter ons, Manus, die boer het intussen opgedaag en ons mooi laat verstaan dat ons nou tjol aanjaag en hom moes bel voor die tyd. Elkgeval, lang storie kort, Manus raak rustiger, eintlik baie nice en ons kry die bikes oor die redelik vinnig vloeiende Doring.
Ek en Stroke Her het volgende roete gevolg, Worcester - Ceres - Op die Berg - Eselbank - Wuppertal - Doringrivier met SAS Willehond - een of ander plaaspad met 'n k@khuis vol hekke wat panniers vreet - R355 tot Calvinia en Mof se pozzie.
Terug is ons deur Middelpos - Ganaga pas - R355 - Ceres......