Anvill Bash Ride Report thread

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek dink Tau is dronk, ek was ver van die pommie graf af.

Anyways, verder is daar nie ñ merkie op die bike nie, die footpeg en handlebar het al die houe gevat.
My bek het oopgehang toe ek die skade inspekteer. Het baie meer carnage verwag want ek het HARD geval...
Viva XR, viva!
 
Nee, dis die enigste ding wat nog op my to-do list was voor die bash. Maar ek het nie daarby uitgekom nie... Murphy's law...
 
Bus said:
Ek dink Tau is dronk, ek was ver van die pommie graf af.

Anyways, verder is daar nie ñ merkie op die bike nie, die footpeg en handlebar het al die houe gevat.
My bek het oopgehang toe ek die skade inspekteer. Het baie meer carnage verwag want ek het HARD geval...
Viva XR, viva!

Jared het my vertel van die val ek aanvaar toe hy was by.

Bus said:
Rynet said:
Bus said:
Ek het ook ñ paar happe van die "kaas" gehad... :tard:

:biggrin: Maar Bus , my kind , het jy nou al herstel van jou beserings? En mag ons al weet wat het gebeur met die ongeluk?  :p

Hehehe... Ja ma!

Ek is ok, net baie gelukkig gewees. Was seker so 5km verby Eselbank se dorpie. Het redelik vinnig gery, maar nie simpel nie.
Pad was redelik weggewas op ñ 2spoor gedeelte. Net klippe en ruts. Het ñ skerp klip nie gesien nie, het in die skaduwee gelê.
My voorwiel het dit getref en die wiel is op en skeef gegooi. Toe land ek met die voorwiel in die regter rut en toe is dit ñ geween en kners van tanne. Het nie ñ kans gehad nie...
Ek het op my linker heup en arm geval. Thor impact rig het lekker skeure en krappe op, het my arm gered though. Heup het lekker groot blou/pers/geel kneusplek. Wonderbaarlik het ek al die skerp klippe misgeval.
Adrenalien het gepomp en was nie baie seer nie. My clutch en decomp lever was af, maar het maar plan gemaak. Het die bike gestart met ñ moerse sukkel en toe sonder clutch verder gery.
Cowboys dont cry.

Sjoe !! Bly jy is ok  , my seun  :3some:, dit kon erger gewees het !  :eek: Ek skrik altyd as goeie ryers soos jy val , dis 'n wake up call vir die res van ons !
 
tau said:
Jared het my vertel van die val ek aanvaar toe hy was by.

O, ok... Ja, ons het hulle by Oasis raakgeloop net na die hele affêre. Hulle het ook bietjie sports gehad tussen Wupp en Eselbank. Hehehe...
Of hoe, JC? :laughing7:
 
  Ek skrik altyd as goeie ryers soos jy val , dis 'n wake up call vir die res van ons ! 

Bus 'n goeie ryer? :peepwall: :peepwall:
Goeie drinker en K@K prater dalk!  :3some: >:D

Stoetbul said:

......en hoe sal jy weet Mnr.Trailer Queen  ?  :pot: :peepwall:
 
Al 'n paar keer stof in sy oe' gespat.....................That is my storie and I am sticking to it! :biggrin: :biggrin: :ricky:
Like the headlamp you ow me. :imaposer: :imaposer:
 
Hehe ek sal jou liggie vir jou bring  :imaposer: :imaposer:
 
Aaaaaa. Die liggie in my lewe! Geen haas dame. Moenie net vir dit hierheen ry nie,regtig nie haas nie. :thumleft:
 
Dankie Meneer  :thumleft: Laat my weet wanneer jy weer jou trailer kom diens in die Kaap :mwink:
 
Tag Team Rynet en die BUS nou vir Stoetie. Sies julle kan nie so met ons Drag Queen maak nie.
 
Ag Tau, dis moeilik...

Die drol wil net nie maak soos Dr Phil sê nie...
 
Top