Anvill Bash Ride Report thread

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Bread and butter when there was a feast ? You guys should have tried the afval.  It's bark was worse than it's bite.  I ignored the bits that looked like Dinosaur skeletons , but enjoyed a very tender heart , thanks Mof . :thumleft:
 
Dolfie and I only got home this afternoon after six. We took the Long Way Round to get home! :mwink:
Mof, Hingsding and Tau thanks for all the hard work to make this weekend a big success.

Flippet ma dit was koud Vrydagaand!! :biggrin:
 
Pullaway said:
Heimer said:
Firecoast said:
Pote said:
Heimer said:
Mooi foto's

Maar wie het daardie skaaptong gekry - ek het hom gesoek  :D
ek kan jou waarborg dit sou nie ek gewees het nie.

i second that! ek het vir my en bokkie brood gemaak met daai lekker dik kaas op!  :imaposer: :imaposer:

:imaposer: :imaposer: Ek het darem lekker gelag vir die lot wat die plaasbotter so in skywe gesny en vir kaas op die brood gepak het.
Ek was een van "hulle", maar het niks agtergekom nie - eers die volgende oggend, to ek vir my n kaas en konfyt brootjie wou maak! Ek was straks Vrydagaand bietjie moeg , of die bier kon n invloed he!

Dis Hinksding wat so vinnig op die tong was, maar foeitog hy't dit nodig.
Maandag oggend met die opruim het daai oorskiet pot nogal geblêr, ek sê!
 
chrisL said:

Bly jy is veilig tuis, Chris. Jy en daai nuwe fiets van jou het mekaar darem seker mooi gevind op die langpad  :thumleft:
 
Mof said:
Pullaway said:
Heimer said:
Firecoast said:
Pote said:
Heimer said:
Mooi foto's

Maar wie het daardie skaaptong gekry - ek het hom gesoek  :D
ek kan jou waarborg dit sou nie ek gewees het nie.

i second that! ek het vir my en bokkie brood gemaak met daai lekker dik kaas op!  :imaposer: :imaposer:

:imaposer: :imaposer: Ek het darem lekker gelag vir die lot wat die plaasbotter so in skywe gesny en vir kaas op die brood gepak het.
Ek was een van "hulle", maar het niks agtergekom nie - eers die volgende oggend, to ek vir my n kaas en konfyt brootjie wou maak! Ek was straks Vrydagaand bietjie moeg , of die bier kon n invloed he!

Dis Hinksding wat so vinnig op die tong was, maar foeitog hy't dit nodig.
Maandag oggend met die opruim het daai oorskiet pot nogal geblêr, ek sê!
My fok! Dan moes daar 2 tonge gewees het,want ek het ook 1 gegaps! :3some:
 
Stoetbul said:

Die deel wat ek gekry het , het n been ingehaad, so ek twyfel of dit n derde tong kon wees!
 
Ek het 'n oog, 'n kakebeen en iets wat baie soos van die breins gelyk het  in my bord gekry.  

Die oog het ek vir Nismark gegee en die harsings goeters het ek maar so stilweg op my bord geskuif en verder aan die aartappels gekou!  
 
chrisL said:
Dolfie and I only got home this afternoon after six. We took the Long Way Round to get home! :mwink:
Mof, Hingsding and Tau thanks for all the hard work to make this weekend a big success.

Flippet ma dit was koud Vrydagaand!! :biggrin:

Het julle oumense nie werk nie?????

oom moet tog vir my Oom Dolf se info stuur. Hy ry daai groen GS soos 'n YZ 250 in die sand.
Pistonpete said:
I'm still looking for that cheese... :peepwall: ;D
Lekker gekou...

Jared(hotsauce) confessed last night he also had 2 sarmies with cheese, anly after somebody told him on the second one it was butter did he realize.
 
Ek het ook ñ paar happe van die "kaas" gehad... :tard:
 
Bus said:

:biggrin: Maar Bus , my kind , het jy nou al herstel van jou beserings? En mag ons al weet wat het gebeur met die ongeluk?  :p
 
tau said:

Hy kan daai "lemon" ry Tau.
Het met daai einste "lemon" Attekwaspas uitgery verlede jaar.
 
Bus said:
Ek het ook ñ paar happe van die "kaas" gehad... :tard:

Dit pas by daai mussie van jou :thumleft:.

Ek hoor jy moer toe voor die Engelsman neer......jy sit ons volk in sleg lig voor die kaakies bra :deal:. Hoop jou houe voel al beter die ego gaan maar tyd vat glo my ek weet. :biggrin:
 
Rynet said:
Bus said:
Ek het ook ñ paar happe van die "kaas" gehad... :tard:

:biggrin: Maar Bus , my kind , het jy nou al herstel van jou beserings? En mag ons al weet wat het gebeur met die ongeluk?  :p

Hehehe... Ja ma!

Ek is ok, net baie gelukkig gewees. Was seker so 5km verby Eselbank se dorpie. Het redelik vinnig gery, maar nie simpel nie.
Pad was redelik weggewas op ñ 2spoor gedeelte. Net klippe en ruts. Het ñ skerp klip nie gesien nie, het in die skaduwee gelê.
My voorwiel het dit getref en die wiel is op en skeef gegooi. Toe land ek met die voorwiel in die regter rut en toe is dit ñ geween en kners van tanne. Het nie ñ kans gehad nie...
Ek het op my linker heup en arm geval. Thor impact rig het lekker skeure en krappe op, het my arm gered though. Heup het lekker groot blou/pers/geel kneusplek. Wonderbaarlik het ek al die skerp klippe misgeval.
Adrenalien het gepomp en was nie baie seer nie. My clutch en decomp lever was af, maar het maar plan gemaak. Het die bike gestart met ñ moerse sukkel en toe sonder clutch verder gery.
Cowboys dont cry.
 
Jislaaik - dit lyk of ek groot uitgemis het op die een.

buzzlightyear said:
Mens het 'n bigscreen nodig om Ouberg te wys  ;D

Scrap dit, ry sommer soontoe en gaan kyk dit  8) Is al seker 3 keer daar oor

+100

Ouberg pas is my favourite grondpad pas in die Weskaap.
 
Bus said:
Het ñ skerp klip nie gesien nie, het in die skaduwee gelê.
My voorwiel het dit getref en die wiel is op en skeef gegooi. Toe land ek met die voorwiel in die regter rut en toe is dit ñ geween en kners van tanne. Het nie ñ kans gehad nie...

Jislaaik - dit het eenkeer vantevore met my ook gebeur - dis die vinnigste wat jy neerkletter - een van daai waar soos jy besig is om oor die linker truspieël te vlieg jy by jouself wonder: 'WTF het nou net gebeur ?'
:)

Bly jy's oraait though.

'n Val waarvan jy kan opstaan en huistoe ry is 'n goeie val.
 
Dis leekker om te sien dat die Englsman nog tanne het....passop....jy gaan val pappie... :laughing4:
 
Top