Anvill Bash Ride Report thread

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek was nie eers daar nie en wag ook vir daai videos :mwink:
 
Stoetbul said:
Snafu said:
CJ said:
Snafu said:
Bus, hou op strond praat, ek wag vir videos!!

Watter kleur? :peepwall:

;D ;D ;D

Mag interresant wees, maar ek soek spesifiek 2 van hulle, en in altwee word daar neergeslet :)
Ek wag ook! :peepwall:

Fok julle ook,  en die perde waarmee julle gekom het! :peepwall:
 
Daar is nog n nuwe werkwoord in die Afrse taal gebore op die bymekaar koms in die Karoo....

As jy van nou af n breakdown het word jou bike daar uit "GESTOETIE" in plaas van uit "getrailer"

:imaposer: :peepwall: :pot: :biggrin:    lyk my daai KTM gaan EC toe
 
briv said:
Daar is nog n nuwe werkwoord in die Afrse taal gebore op die bymekaar koms in die Karoo....

As jy van nou af n breakdown het word jou bike daar uit "GESTOETIE" in plaas van uit "getrailer"

:imaposer: :peepwall: :pot: :biggrin:    lyk my daai KTM gaan EC toe
Hey Hey watchit bra!!!!! :3some: :biggrin:
 
Horie daar's nog baie buffs oor teen R60 as iemand soek. Daar staan net 'Anvil Racing' op so dis nie spesifiek vir iemand wat op die Bash was nie. PM my as julle soek. Daar is so hier en daar een in die pics sigbaar.
Laat weet ook as nog iemand van die pit shirts soek, as daar genoeg is kan ons weer 'n bestelling maak. (Ek het al 2 belangstellendes.)
 
briv said:
Boffin said:
Soos 'n Kreepy Crawly gelyk............dronkgat!

Ek sien jy's nou herdoop na  "ou LEATHERPANTS"  toe  :imaposer:

Hy kon blykbaar heel naweek nie die broek uitkry nie.  Sodra hy aan homself vat,  het hy so "boney" gekry dat die broek nie wil roer nie :mwink:
 
I have Anvil t-shirts for Griffin , 2Phat and Chairman Meow , guys send me a PM or mail me at [email protected] so that we can arrange collection .

Mof said:
Horie daar's nog baie buffs oor teen R60 as iemand soek. Daar staan net 'Anvil Racing' op so dis nie spesifiek vir iemand wat op die Bash was nie. PM my as julle soek.

I have of the buffs with me , so you can also contact either myself , Mof or Tau .
 

Attachments

  • Anvil buff 003.JPG
    Anvil buff 003.JPG
    151.9 KB
Ball and Chain said:
Stoetbul said:
Snafu said:
CJ said:
Snafu said:
Bus, hou op strond praat, ek wag vir videos!!

Watter kleur? :peepwall:

;D ;D ;D

Mag interresant wees, maar ek soek spesifiek 2 van hulle, en in altwee word daar neergeslet :)
Ek wag ook! :peepwall:

Fok julle ook,  en die perde waarmee julle gekom het! :peepwall:

ag toemaar koek en neerslet, dit was nie so erg nie! maar, dit sal jou leer om met my camelback te lol!  :biggrin:
 
Ball and Chain said:
Boffin said:
Soos 'n Kreepy Crawly gelyk............dronkgat!

Ek help jou nie weer om jo blok flats op te tel nie :deal:

Ek het dit net net gemis op skerm, maar jy kan hoor hoe moer jy neer. Van daar af het ek beeld van hoe Rassie (vinger-ete) jou staan en afstof...

:imaposer:

Sal kyk of ek vanaand kan plan maak.
 
So 'n voorsmakie.

[flash=600,400]https://www.youtube.com/v/bpsuT03uz9w?version=3[/flash]


Ek sal probeer om vanaand die stuk van die Bash Site tot by die afdraai pad te kry en te edit.  :thumleft:
 
Bus said:
tau said:
Ek hoor jy moer toe voor die Engelsman neer.....

Nou het jy my verloor?

Was net Marius en Andries saam my gewees

dit was ek  :ricky:

daar was so 100m dik sand met kniehoogte wallet weerskante. oppad deur het ek so 'n stadige omdonner gedoen, met die optel wys die voorkant verkeerde kant toe en ek ry terug , draai om met groot moeite en steek hom. 1ste, 2de begin net lekker beweeg, toe begin daai pendulum op sy gat swaai. Ek mik so na die regterkantste wal toe, maar besluit se gat, nou ry ek jou reg. Ek draai die XR se oor so ver hy kan gaan, toe launch ek by die wal op en eindig op my sy bo-op die boer se draad. teen die tyd dat yamav en die engelsman daar aankom (en die Prado vol mense verby ry en ewig sedig terug groet) het ek al my handskoene en helmet afgehaal en darem my been onder die bike uitgekry.

sand val gelukkig sag.

ek het al 'n tydjie gehad om 'n verskoning uit te dink, en ek blameer vir yamav en jarred dat hulle te stadig gery het  ;D
 
Top