Anvill Bash Ride Report thread

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Firecoast said:
Ball and Chain said:
Stoetbul said:
Snafu said:
CJ said:
Snafu said:
Bus, hou op strond praat, ek wag vir videos!!

Watter kleur? :peepwall:

;D ;D ;D

Mag interresant wees, maar ek soek spesifiek 2 van hulle, en in altwee word daar neergeslet :)
Ek wag ook! :peepwall:

Fok julle ook,  en die perde waarmee julle gekom het! :peepwall:

ag toemaar koek en neerslet, dit was nie so erg nie! maar, dit sal jou leer om met my camelback te lol!  :biggrin:

Vir jou is dit :Mnr." Enkel en neerslet" ::)
 
JC said:
Bus said:
tau said:
Ek hoor jy moer toe voor die Engelsman neer.....

Nou het jy my verloor?

Was net Marius en Andries saam my gewees

dit was ek   :ricky:

daar was so 100m dik sand met kniehoogte wallet weerskante. oppad deur het ek so 'n stadige omdonner gedoen, met die optel wys die voorkant verkeerde kant toe en ek ry terug , draai om met groot moeite en steek hom. 1ste, 2de begin net lekker beweeg, toe begin daai pendulum op sy gat swaai. Ek mik so na die regterkantste wal toe, maar besluit se gat, nou ry ek jou reg. Ek draai die XR se oor so ver hy kan gaan, toe launch ek by die wal op en eindig op my sy bo-op die boer se draad. teen die tyd dat yamav en die engelsman daar aankom (en die Prado vol mense verby ry en ewig sedig terug groet) het ek al my handskoene en helmet afgehaal en darem my been onder die bike uitgekry.

sand val gelukkig sag.

ek het al 'n tydjie gehad om 'n verskoning uit te dink, en ek blameer vir yamav en jarred dat hulle te stadig gery het  ;D
:imaposer: :imaposer:
 
Ball and Chain said:
Firecoast said:
Ball and Chain said:
Stoetbul said:
Snafu said:
CJ said:
Snafu said:
Bus, hou op strond praat, ek wag vir videos!!

Watter kleur? :peepwall:

;D ;D ;D

Mag interresant wees, maar ek soek spesifiek 2 van hulle, en in altwee word daar neergeslet :)
Ek wag ook! :peepwall:

Fok julle ook,  en die perde waarmee julle gekom het! :peepwall:

ag toemaar koek en neerslet, dit was nie so erg nie! maar, dit sal jou leer om met my camelback te lol!  :biggrin:

Vir jou is dit :Mnr." Enkel en neerslet" ::)

HEEYYYYYYYYYYYY!!!!!!!!  :eek7:



:p
 
Kan nie wag vir daai video van B/C se neer slet nie.  :imaposer:  :imaposer:  :imaposer:
 
Rynet het jy vir die manne gewys hoe ry mens in die sand?  Of het jy ook gefloor soos party man die manne???? :ricky:
 
Ball and Chain said:
Firecoast said:
Ball and Chain said:
Stoetbul said:
Snafu said:
CJ said:
Snafu said:
Bus, hou op strond praat, ek wag vir videos!!

Watter kleur? :peepwall:

;D ;D ;D

Mag interresant wees, maar ek soek spesifiek 2 van hulle, en in altwee word daar neergeslet :)
Ek wag ook! :peepwall:

Fok julle ook,  en die perde waarmee julle gekom het! :peepwall:

ag toemaar koek en neerslet, dit was nie so erg nie! maar, dit sal jou leer om met my camelback te lol!  :biggrin:

Vir jou is dit :Mnr." Enkel en neerslet" ::)
Enkel met n lae "P" of n halwe dubbel?
 
V-Strom said:
Mof said:
blinkes said:
So beteken dit dat ons weer gaan bash daar by jou? Jy was maar baie skepties Vrydag-aand.

Ek vermoed so, maar ek wil nog nie belowe nie. Sal darem eers 'n stort en kombuis moet organize.
Mof was ons dan vuil??????????  ???  :imaposer:
Jaaaa jy was toe jy by die huis kom :evil6:
 
Bus is die Rassie en V-Strom van wie jy praat of het ek die kat by die gat beet ???
 
Firecoast said:
Ball and Chain said:
Stoetbul said:
Snafu said:
CJ said:
Snafu said:
Bus, hou op strond praat, ek wag vir videos!!

Watter kleur? :peepwall:

;D ;D ;D

Mag interresant wees, maar ek soek spesifiek 2 van hulle, en in altwee word daar neergeslet :)
Ek wag ook! :peepwall:

Fok julle ook,  en die perde waarmee julle gekom het! :peepwall:

ag toemaar koek en neerslet, dit was nie so erg nie! maar, dit sal jou leer om met my camelback te lol!  :biggrin:

Fok ...nout ek dam my tjol geskeur. Hey ...koerk en nearslet jy moet dalk liewer daai camelback los die volgende keer..ne'  Bus waas daai afstof vid, dan kan ek weer trane lag  :imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Hottie, Marius en Andries is my pelle wat nie opie forum is nie.
Briv, ek sal more die video try opsit. Jy kan hom nie sien val nie, maar jy hoor hom, hahaha! En hoe almal kraai van die lag...
 
En nou as ek die video so kyk, het hy probeer om rum in FC se camelback te gooi... Toe laat spaander hy met die neerslettende gevolge...
:imaposer:
 
Pullaway said:
Ball and Chain said:
Firecoast said:
Ball and Chain said:
Stoetbul said:
Snafu said:
CJ said:
Snafu said:
Bus, hou op strond praat, ek wag vir videos!!

Watter kleur? :peepwall:
;D ;D ;D

Mag interresant wees, maar ek soek spesifiek 2 van hulle, en in altwee word daar neergeslet :)
Ek wag ook! :peepwall:

Fok julle ook,  en die perde waarmee julle gekom het! :peepwall:

ag toemaar koek en neerslet, dit was nie so erg nie! maar, dit sal jou leer om met my camelback te lol!  :biggrin:

Vir jou is dit :Mnr." Enkel en neerslet" ::)
Enkel met n lae "P" of n halwe dubbel?
Dit sal die lae een wees :biggrin:
 
Nice foto`s, jammer ek het die een op die plaas uitgemis, paar van ons was in die dorp en te veel gehad om rond te ry !!! :mwink:
 
Bus said:
En nou as ek die video so kyk, het hy probeer om rum in FC se camelback te gooi... Toe laat spaander hy met die neerslettende gevolge...
:imaposer:

O fok daar... daar rol die trane weer  :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: trip hy ntoe oorl daai dinghish met dhie laaang nhekkie
:peepwall:  :biggrin:
 
bwhahahahahaha daar val ek amper van my stoel af van die lag!!!



 
Bus said:
Hottie, Marius en Andries is my pelle wat nie opie forum is nie.
Briv, ek sal more die video try opsit. Jy kan hom nie sien val nie, maar jy hoor hom, hahaha! En hoe almal kraai van die lag...
Hoop nie hulle aard na jou as dit by foto's kom nie. :pottytrain2:
 
Top