Anvill Bash Ride Report thread

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
I can still smell the fire smoke.....still have not unpacked the bike properly... :D
 
RASSIE 800GS said:
Jou morele ondersteuning was oorgenoeg,thanks.


Plesier , en ja ek dink ek was te geskok om enigiets te doen  ::) Maar nou na die tyd en wetende dat BC nie seergekry het nie is dit baie snaaks  . :imaposer:
 
JC said:
Bus said:
tau said:
Ek hoor jy moer toe voor die Engelsman neer.....

Nou het jy my verloor?

Was net Marius en Andries saam my gewees

dit was ek   :ricky:

daar was so 100m dik sand met kniehoogte wallet weerskante. oppad deur het ek so 'n stadige omdonner gedoen, met die optel wys die voorkant verkeerde kant toe en ek ry terug , draai om met groot moeite en steek hom. 1ste, 2de begin net lekker beweeg, toe begin daai pendulum op sy gat swaai. Ek mik so na die regterkantste wal toe, maar besluit se gat, nou ry ek jou reg. Ek draai die XR se oor so ver hy kan gaan, toe launch ek by die wal op en eindig op my sy bo-op die boer se draad. teen die tyd dat yamav en die engelsman daar aankom (en die Prado vol mense verby ry en ewig sedig terug groet) het ek al my handskoene en helmet afgehaal en darem my been onder die bike uitgekry.

sand val gelukkig sag.

ek het al 'n tydjie gehad om 'n verskoning uit te dink, en ek blameer vir yamav en jarred dat hulle te stadig gery het  ;D

JC, ek moet se dit was nogals snaaks vanwaar ons gestaan en kyk het  :biggrin:  Daai doringdraad het nie geweet wat hom tref nie!

Jammer dat ons jou teruggehou het  :peepwall: Ons was eintlik net bang jy ry ons weg...wat toe wel gebeur het toe jy begin voor ry het. Moet se...jy het ge-move...ek het nie probeer byhou nie!  :thumleft:

Ek wil net vir ChrisL dankie se vir die flippen nice air compressortjie. Lykmy daai papwiel was 'n blessings in disguise!
 
Rynet said:
Ja dankie Rassie  :thumleft: Daar staan ek met al tien my vingers en doen niks om te help nie  ::) :biggrin:

Gmf!!! En dan noem jy my 'n wreedaard wat sal spinnekoppe gooi  :patch:
 
:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: val hom in n Ovambo kleur in  :imaposer:
 
Rynet said:
Ja dankie Rassie  :thumleft: Daar staan ek met al tien my vingers en doen niks om te help nie  ::) :biggrin:
nie eers n slukkie van daai dop in jou hand
:pot: :pot:
 
Mnr ys said:
Rynet said:
Ja dankie Rassie  :thumleft: Daar staan ek met al tien my vingers en doen niks om te help nie  ::) :biggrin:
nie eers n slukkie van daai dop in jou hand
:pot: :pot:

Maar ek sou B & C se sisteem mos vergiftig het met tee of water :eek:  :laughing4:
 
BWha ha hahahahaaaa!  :imaposer: So val hulle! :thumleft:      :laughing4: :laughing4: :laughing4:
 
Pote said:
Ja weereens baie dankie aan Mof vir al die moeite  :thumleft:

en ek is bly my DIY panniers is nou amtelik trail rated, dit was hulle eerste trip...


Nice pic, ....en goed gedoen! :thumleft:
 
Bus said:
Luister mooi by 13s, jy kan hoor hoe slet hy neer... :evil6:

Ek like hoe die stof 'n Braveheart look maak by 43s

:imaposer:

[flash=425,344]https://www.youtube.com/v/HbY82-sGYQ0[/flash]

BWHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHA

:imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer: :imaposer:

JAMMER mr enkel en neerslet, maar ek kan nogsteeds nie my lag hou nie!!!  :biggrin:
 
Ball and Chain said:
Ek is net bly ek het nie my "soft perm" uitgeval nie ::)
:laughing4: goeie een  :laughing4:

Ps ek dink nogsteeds jy het minder geval as meeste mense die naweek ! :pot:  :biggrin:
 
Pistonpete said:
I can still smell the fire smoke.....still have not unpacked the bike properly... :D

My bike staan nog net so vuil in die garage. Ek't die baadjie aan wat ek by die kamp aangehad het. Hy was deur die was, maar ruik nogsteeds na stroois!  :D
 
En daar val hy homself nog 'n moot in die kop!!!

en weer....en weer.............

:imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
Ball&Chain=Loep&Val is sy nuwe naampie! >:D >:D

My laaste pap wiel 500m van my huis gekry Sondag! Toe wens ek darem vir die Trailer! Bike staan ook nog net so sonder wiel in die garage. Sal maar vnd plan maak om af te pak. :3some: :ricky:
 
OK, ek't die exit video ge-edit. Dit gaan so 'n uur vat om op te laai, so wees geduldig.

Toe ek dit nou deur kyk om te edit, sien ek maar ek kan niks uit los nie. Om stukke van daai video weg te vat is soos om 'n deel van die Bybel weg te vat...  :eek:

Ek't dit opgebreek in 2 dele van so 10 minute elk. Kyk maar rustig as jy tyd het...

Ek't 'n baie cool, free video editing program gekry waarmee ek die angle kon tilt. My paps het die headcam bietjie skeef gedraai en my movie makers kan net 90, 180 of 270 grade rotate. VirtualDub kan dit op spesifiek angles tilt en crop ens. :thumleft:

Ek wou nie te veel crop nie, want dan verloor mens bietjie perspektief, so daar is nog swart hoekies. Jy sal nou maar daarmee moet saamleef...  ;)
 
Top