Beestekraal Stasie- lekker eerste rit!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

EwaldSchmidt

Pack Dog
Joined
Apr 28, 2014
Messages
226
Reaction score
0
Location
Nylstroom
Bike
BMW R1150GS
Na 'n maand se van die bike af wees na 'n operasie het ek vanoggend vir die eerste keer weer kon ry.

'n Klomp van ons wat al op die Bybelgenootskap se Word Rider toere  was, het by Beestekraal Stasie bymekaar gekom vir ontbyt. Van Pietersburg, Nelspruit tot in Klerksdorp, en Pretoria en Kempton Park manne was almal saam, daar by Beestekraal.
'n Heerlike  400 km rit gewees! Die kos is lekker, en die diens is flink! Beslis die moeite werd gewees!

 

Attachments

  • IMG_2700.JPG
    IMG_2700.JPG
    463.1 KB · Views: 353
  • IMG_2694.JPG
    IMG_2694.JPG
    209.1 KB · Views: 340
Top