Beginners rit na Riebeeck Kasteel

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Flatout

Race Dog
Joined
Oct 24, 2010
Messages
1,236
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
Honda TransAlp XL700V
Uiteidenlik het die dag aangebreek. Voor 07:00 was almal al gereed om te vertrek vanaf die Caltex Garage in Durbanville. Van die beginners het 'n bietjie naels gekou en ligte ritteltit-aanvalle gekry maar dit was gou verby toe ons eers die pad vat  :ricky:
24 Ryers het opgedaag op een van die mooiste oggende wat ons in 'n lang tyd gehad het. Alhoewel sommige grondpaaie in 'n goeie toestand was is elkeen se vaardighede op ander plekke weer tot die uiterste beproef. Van die beginners is sonder voorval deur van die sanderige draaie en hindernisse omdat hulle nie eers bewus was daarvan nie. By Ed's Diner aangekom was almal lekker vol stof en dors. Na 'n heerlike kuiertjie daar het ons weer terug gery met 'n baie mooi pad langs die Bergrivier op en daar na oor Paardeberg voordat ons weer op die teer beland het. Hierna het elkeen sy eie roete huis toe gevolg. Baie dankie aan almal wat saam gery het veral vir die wat behulpsaam was met die beplanning en ondersteuning  :thumleft:

A special word of thanks to Robin Brown for sweeping and assisting.
 
Hier volg solank 'n klompie foto's
 

Attachments

  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 002.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 002.JPG
    228.5 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 001.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 001.JPG
    193 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 005.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 005.JPG
    225.2 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 003.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 003.JPG
    228.9 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 004.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 004.JPG
    260.7 KB
Nog foto's
 

Attachments

  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 006.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 006.JPG
    285.6 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 007.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 007.JPG
    287.8 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 008.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 008.JPG
    285.8 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 009.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 009.JPG
    263.1 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 011.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 011.JPG
    282.3 KB
More photo's
 

Attachments

  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 015.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 015.JPG
    281.4 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 016.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 016.JPG
    161.4 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 014.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 014.JPG
    280 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 013.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 013.JPG
    288.4 KB
Nog meer
 

Attachments

  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 017.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 017.JPG
    205.4 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 018.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 018.JPG
    281.1 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 019.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 019.JPG
    292.4 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 020.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 020.JPG
    272.9 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 021.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 021.JPG
    253.1 KB
Thanks guys 'n gals, it was a lekka morning out on the bike. Dusty, hope you found your way back okay, sorry we lost you. Time for that XT  ;)
 
Nog meer
 

Attachments

  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 027.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 027.JPG
    286.6 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 026.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 026.JPG
    296.8 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 023.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 023.JPG
    274.8 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 022.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 022.JPG
    197.3 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 024.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 024.JPG
    299.5 KB
Ek , Linz en Ronin het darem weer vir Dusty Rusty by die windmeulens opgespoor waar sy doelloos rondgery het. SHAME ON YOU :laughing7:
 
Want more? :3some:
 

Attachments

  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 028.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 028.JPG
    227.3 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 029.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 029.JPG
    293.9 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 030.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 030.JPG
    286.4 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 034.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 034.JPG
    291.3 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 035.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 035.JPG
    293.1 KB
Nog meer foto's
 

Attachments

  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 039.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 039.JPG
    295.3 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 041.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 041.JPG
    240 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 038.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 038.JPG
    275.9 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 037.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 037.JPG
    281.1 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 036.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 036.JPG
    286.1 KB
:thumleft:
Thanks for organising this Flatout, was a great ride.
I'm glad that you found Dusty Rusty again. ;D
 
Tweede laaste groep
 

Attachments

  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 042.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 042.JPG
    227.4 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 043.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 043.JPG
    229.3 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 044.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 044.JPG
    241.6 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 045.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 045.JPG
    268.6 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 046.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 046.JPG
    271.5 KB
Last group of photo's
 

Attachments

  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 047.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 047.JPG
    279.5 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 048.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 048.JPG
    181.6 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 049.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 049.JPG
    273.8 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 050.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 050.JPG
    267.7 KB
  • Riebeeck Kasteel Wilddogs 052.JPG
    Riebeeck Kasteel Wilddogs 052.JPG
    281.8 KB
Sjoe, ons het lank vir julle gewag by Slent Road. Operator se ketting het morsaf gebreek en toe wag ons vir 'n flatbed. Toe ek daar weg is toe is die bike darem op die flatbed en als was oraait.

Dankie weer vir die reelings, dit was awesome.
 
Vulcan said:
Sjoe, ons het lank vir julle gewag by Slent Road. Operator se ketting het morsaf gebreek en toe wag ons vir 'n flatbed. Toe ek daar weg is toe is die bike darem op die flatbed en als was oraait.

Dankie weer vir die reelings, dit was awesome.
Jammer om te hoor van die ketting. Ons moes self 'n bietjie geopereer het op die Zongshen voor dat ons die huis gehaal het.
 
dis 'n jammerte ek kon nie saamry nie, dit het na 'n lekker oggend gelyk wat julle gehad het....wanneer is die volgende dag trippie ???
 
Dankie Flatout vir die reelings, asook almal wat saamgery het! Vulcan julle kon dalk lank by die Slent pad wag, want ons het nie daarmee teruggekom nie. Hoop Operator se bike is uitsorteer!
 
Flatout said:
Want more? :3some:
As julle wil weet waar Dusty Rusty se naam vandaan kom, gaan kyk na foto no 28. Dis nou hoe jy lyk as jy sonder 'n stofbril ry! :imaposer:
 
Flatout jou fotos is baie goed geneem. Dit wys die vreugde op almal se gesigte. Dit moes n baie lekke dag gewees het.  :thumleft: :thumleft: Volgende keer nooi ek myself saam.  :deal:
 
Lekker mense, :thumleft: dit lyk of julle 'n lekker dag gehad het.

Ek raak sommer so groenerig, volgende keer
 
Top