Bekendstelling

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JohnoB

Puppy
Joined
May 23, 2013
Messages
37
Reaction score
0
Location
Cornwall Hill, Pretoria
Bike
BMW R1200GS
Johan Benadie, woon in Irene, Pretoria. Baie uitstedig met projekte, maar nuwejaars voorneme om nog meer motorfiets te ry. Eerste motorfiets 'n Honda CB750F in 1981, daarna nog 'n klompie padfietse, toe BMW 800GS en laaste klompie jare BMW 1200GS. Ook HD Fatboy, vir nou en dan naweek reis. Geniet lang reise met GS deur platteland en op grondpaaie, veral in die Karoo.
 
Top