Moerse, die DVDs moet terug dorptoe!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
ican said:
Ek sien elke jaar uit om hier om Oktober vir ń week of twee in Graaff Reinet te werk. Hierdie RR het my nou net van voor af lus gemaak. Soos van die ander honde nou al reeds gesê het, jy het ń pragtige skryfstyl Dorsland. Dankie dat jy deel.
O ja, en die scooter kom gewoonlik ook saam. :)
Dis mooi wereld daai!

PM my as jy hier is dan gaan ry ons 'n ent
 
Man from Nam said:
Nog 'n Dorsland inspererende treffer :thumleft:
Ek stem saam daar is darem geen beter stress medisyne as om so paar uur in die natuur op jou eie te spandeer nie en hierdie tyd van die jaar is dit nog meer spesiaal. Jy boer in so mooi deel van die land. Ek verlang nou nog terug na ons toer deur julle mooi wereld laas jaar.
Dankie vir die mooi RR en foto's

Dankie MFN, ja ek dink baie keer dan raak ons gewoond aan die mooi van ons lande.  Want Namibië is self bitter mooi.  Toe ek jonger was het ek daai land kruis en dwars verken, maar in 'n bakkie.  Ek verlang terug daarnatoe en sal graag weer daar wil gaan toer.
 
Jammer ek antwoord nou eers die posts hier, gister laatnag eers weer hier oppie plaas aangekom.  :thumleft:
 
Top