Big Bag Panniers op KLR vasmaak

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

MegaPix

Race Dog
Joined
Sep 27, 2013
Messages
3,462
Reaction score
799
Location
Highveld, CENTURION
Bike
Zero (all models)
??? ??? ???

Ek het nou net my 2 sakke gekry van Lee hulle af.
Maar of ek is blond, of,  ek is fokken stupid.

Daar is bo-op 3 straps wat vasmaak.  Maar vir een of ander rede maak dit nie sin hoe dit moet vasmaak nie

Is daar honde hier wat kan help met fotos en hulp?

Ek weet ek is nie tegnies nie, maar om nie eers die sak vas te kry nie maak my  ???  :BangHead: :BangHead:
 
Top