ON-RNR
Pack Dog
Seker iemand hier sal goeie nuus hê.
Drz400 het laag op olie geloop en vasgebrand. Wat kan ek verwag om te moet fix as ek hom oopmaak?
Nie baie cash nie en wil nie nou oopmaak dan lê hy so gestrip vir maande nie.
Ek weet dis moeilik om te sê
Sent from my SM-G900F using Tapatalk