tessitone
Pack Dog
hier is van die fotos van ons eerste bike trippie in mosselbaai, monatu pas to by seweweekspoort, sou verder op gegaan het met die R62 maar vroulief het nie kans gesien vir die reen wat hulle voorspel het vir die kaap area nie, hier is van die fotots van die passe en die verblyf in seweweekspoort, kan dit regtig aanbeveel vir al die honde wat daai rigting wil gaan, hulle het self catering units maar ek het toe gekies om saam met hulle in die huis te bly, omdat ek nie kos saam gery het nie, het ons aandete en ontbyt by hulle in die huis geeet, die lekkerste skaap vleis wat ek nog geet het
Ek het nog nie sulke gasvrye mense ontmoet nie, en sal maklik weer terug gaan om daar te bly
die begin van die trip
Montagu pass
Ek het nog nie sulke gasvrye mense ontmoet nie, en sal maklik weer terug gaan om daar te bly
die begin van die trip
Montagu pass