Blanket Run: Vrou se 1ste ride.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

KT-emmer707

Pack Dog
Joined
Jun 20, 2008
Messages
396
Reaction score
0
Location
Port Elizabeth
Bike
KTM 950 SE
Na die EC WD Bash het ek besef 2up is sommer kark. Dis toe wat ek besluit dat die vrou haar eie scooter kry.
Die Steytlerville blanket run was haar 1ste dirt ride op haar nuwe Suzuki DR250 en sy was great. Nie een keer die bike neer gesit nie en nog meer surprizing nie een keer gemoan nie.

Hier is n paar pics van die ride.
 

Attachments

  • DSC01194.JPG
    DSC01194.JPG
    147.7 KB
  • DSC01195.JPG
    DSC01195.JPG
    140.6 KB
  • DSC01196.JPG
    DSC01196.JPG
    142.4 KB
  • DSC01193.JPG
    DSC01193.JPG
    144.3 KB
Awesome

She looked very comfortable on the bike when I saw her
 
1: Check hoe ry sy daai 950 van agter af in. :ricky:
2: Jaag hom poppie Jaag hom! :biggrin:
3: Die back up vehicle. Gedryf deur Skoonma Yvonne. :mwink:
4: Colleen en haar ma. Kan partykeer nie glo dat hierdie beeldskone wereld net n uur van my     huis af is nie. Daai berge was asemrowend in die vroe oggend.  :)
 

Attachments

  • DSC01198.JPG
    DSC01198.JPG
    146.2 KB
  • DSC01199.JPG
    DSC01199.JPG
    145.3 KB
  • DSC01200.JPG
    DSC01200.JPG
    144.7 KB
  • DSC01201.JPG
    DSC01201.JPG
    147.1 KB
1: Reg vir die pad. Check net daai view.
2: Enjoying the ride. :ricky:
3: Overtaking another KTM :eek:
4: Taking it easy on the down hills.
 

Attachments

  • DSC01206.JPG
    DSC01206.JPG
    143 KB
  • DSC01205.JPG
    DSC01205.JPG
    148.2 KB
  • DSC01203.JPG
    DSC01203.JPG
    143.5 KB
  • DSC01202.JPG
    DSC01202.JPG
    149.7 KB
1: Crab on his way down.
2: Me and a member of the back up crew ;)
3: Het besluit om hier te stop vir n koffetjie. Toe steek ons almal aan. :biggrin:
4: En nog meer het gekom. :D
 

Attachments

  • DSC01207.JPG
    DSC01207.JPG
    141.5 KB
  • DSC01208.JPG
    DSC01208.JPG
    143.8 KB
  • DSC01209.JPG
    DSC01209.JPG
    145.9 KB
  • DSC01210.JPG
    DSC01210.JPG
    148.9 KB
1: Biking family :biggrin:
2&3: Haar 1ste water crossing. Flawless :mwink:
4: Destination reached: Steytlerville ;D
 

Attachments

  • DSC01211.JPG
    DSC01211.JPG
    146.7 KB
  • DSC01212.JPG
    DSC01212.JPG
    155.9 KB
  • DSC01213.JPG
    DSC01213.JPG
    151.3 KB
  • DSC01215.JPG
    DSC01215.JPG
    143.2 KB
1: My mannetjie het ook sy eie bike daar gahad. :ricky:
2: Die foto wat sy wou delete. Bike in perfekte werkende toestand wat op n bakkie huis toe gaan.
Ons sal daai gat van jou hard moet maak my engel. ;)

Ek het ongelukkig aleen teerpad huis toe gery :p Spyt ek het nie vir Wolweseun, Crab en Rene op hulle ride huis toe gejoin nie. :'(
 

Attachments

  • DSC01217.JPG
    DSC01217.JPG
    150.7 KB
  • DSC01218.JPG
    DSC01218.JPG
    145 KB
hi ktm ,looks like u guys had a great ride and a wonderful family outing.great pics.did u guys enjoy it ? :) :)
 
Mooi man! Gooi mielies, nee wat dit lyk goed, jy moet net nie dat sy so in jou stof ry nie man, lyk my jy het 'n lekka skoonma ook.
 
Lekker to get the family involved like that :thumleft:.

Just waiting for my lightie to become a bit more human (he is a real handful at this stage) and then I would like to do the same.

I thought Suzuki only sold a DR200 plaasbike? 
 
Top