Wat doen n mens? Kort RR, baie fotos.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie vir die deel van lekker ry en foto trip. Kopskoonmaak is darem net n scooter se kos, nat reen nie nootwendig nie, maar as hy kom van ons hom in die stride! Dankei dat jy ook die oorsake vir die trip deel, dit laat van ons(hoe spel ek MY) beter voel oor die kakkies wat in ons lewens of koppe krap! Bly jy is veilig. So agter n trok in reen ry, sonder sig wat aankom, maak mens darm ekstra moeg.
 
Dankie julle, ek raak alweer lus vir ry.
Die moeilikheid wat my gal so gewerk het is grootliks iets van die verlede. Dogter het alles deurgekom, vroulief se dinge wat haar so op gestress het hanteer ons nou saam en dit gaan baie beter.
Oppie het paartie toe gekom (weer) met die motor versekering ens ens.
Die slag kan ek ry oor ek wil ry.
Dalk Oos Kaap se kant toe.
 
600km in n dag op n XRL verdien 'n man 'n KAS Bells..... ;)(y)

Jy mag maar Blikkies... lekker saamgery dki...👊
 
Nothing like a bit of afkak, and then mustering the resolve to head for home, knowing that you’re going to have to chow big brieke into the dark...

And being on a Thumper intensifies it all ... with a kak headlight nogal ...🥴
 
Voordat dit weer te koud word stoot ek maar aan. Die plaas se naam is Koffee Water. Koffie is verkeerd gespel hoe jy ookal daarna kyk Afrikaans of Engels. Water is darem reg gespel dis mos dieselfde in altwee tale so moeiliker om op te bogger.View attachment 777696
Ek het lekker gelees en saamgery, bekende plekke maar interesant om jou siening te kry. Ek hou van jou fotos, die een veral, jy het 'n goeie oog, dis min wat 'n pad so mooi belig is, lyk soos die perfekte tyd vir fotos, die "golden hour" ?, was dit vroeg oggend? Watter kamera het jy saam met jou geha?

Dankie dis nou 'n "good oldfashioned" RR soos dit moet wees (y)
 
Rynet al die fotos is met my iPhone 12 Mini geneem.
Ek is nie seker watter foto jy na verwys nie nie maar dink dis die een met die padteken op?
Hy is na sononder geneem en ek was baie bly om die "teerpad voor" teken te sien.
 
Rynet al die fotos is met my iPhone 12 Mini geneem.
Ek is nie seker watter foto jy na verwys nie nie maar dink dis die een met die padteken op?
Hy is na sononder geneem en ek was baie bly om die "teerpad voor" teken te sien.
675938-39e385ac2fae140cf76600125bb8b6ae.jpg

Dis die foto ek dink as jy click op attachment sou jy by hom uitkom, dis pragtig
 
Rynet al die fotos is met my iPhone 12 Mini geneem.
Ek is nie seker watter foto jy na verwys nie nie maar dink dis die een met die padteken op?
Hy is na sononder geneem en ek was baie bly om die "teerpad voor" teken te sien.
Jy het 'n baie goeie oog as jy die fotos met 'n sel foon neem ! Ek dink jy kyk bietjie dieper en langer na natuur as meeste mense. (y)
 
Dankie vir die komplimente.
'n Mens se eie fotos is herrinderinge.
Ek onthou dalk ek was koud, of honger of verdwaal of petrol was min, snaakse geluid op bike, haastig, bekommerd oor iets ens. As ek later weer na daardie foto kyk kom dit alles terug.
Dit kan mens nie sommer met n foto oordra nie.

Werkilk uitsonderlike fotograwe kan in n mate emosies (stemming) oordra met n foto maar dis natuurlik nie dieselfde vir almal nie.

Wat jy op iemand anders se fotos sien is wat jy wil sien, jou eie gemoed en ervarings. Dis goed genoeg vir my, want jy se jy was al daar so het jou eie verwysingsraamwerk.

Ek het nie die link gesien nie!
Ek sien daardie foto is Donderdag 16 Junie 16H09 geneem.
Dit was voor Stonehenge se hek.
 
Top