Ek, my vrou en my vriend Chris, spring in pad om 09:00. Wou nie te vroeg ry nie anders is die blomme nie mooi oop nie.
Vertrek vanaf Klawer - Vredendal - Lutzville - Koekenaap, verby Nuwerus afdraai en daar klim ons toe op die Komkans grondpad.
Die pad loop na Bitterfontein en sommer skaars op die pad en ons sien die eerste blomme.