- Joined
- Mar 12, 2007
- Messages
- 2,979
- Reaction score
- 3
- Location
- Philadelphia, Western Cape
- Bike
- BMW R1200GS
Was sondagoggend so 10 uur oppad terug van Wellington na Durbanville toe n GS kry wat een van die nuwe Ktm's(so n mooi wit en swarte) tou .................wonder maar net of dit van ons forum manne is.
Maar ek sal maar mooi dink voor ek iemand my laat tou of voor ek iemand sal tou met n bike. Gevaarlike spul as jy my vra
Maar ek sal maar mooi dink voor ek iemand my laat tou of voor ek iemand sal tou met n bike. Gevaarlike spul as jy my vra