Bokkom en Boom Trip 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Cool report Harry, en onthou julle is enige dag welkom by my kaia as julle weer hier by Coligny verbykom
 
Slakkie said:
Cool report Harry, en onthou julle is enige dag welkom by my kaia as julle weer hier by Coligny verbykom
Thanks Slakkie......klaar geeet.... kom ons vorder nog so n bietjie :thumleft:
 
OOOO ja amper vergeet ek  ??? Die kerel wat jou sit en dop hou dat jy still oppie TROON sit by die Back Packers in Augrabies >:D.....Met anner woorde k@k en k@k klaar :eek7:
 

Attachments

  • Back Packers 08.jpg
    Back Packers 08.jpg
    188.5 KB
Nou moet ek so n bietjie bieg ooor n moerse lieg story :-[ :-[ My ou Mater saam my het genotice dat as ons met die scooters stop op n plek gravitate die community en die people wat saam ons oppie plek bly stadig na ons area en die scooters se area toe >:D Vrae soos "Waar kom julle vandaan?......waar gaan julle heen? en hoekom doen julle dit?.....Het julle vrouens dan nie issues daarmee nie?.......Hy het toe besluit om n storie te invent >:D Volgens HOM want ek lieg mos nou nie eintlik nie >:D >:D :patch: Is ons twee manne van n tydskrif wat bietjie deur SA toer en skryf oorie plekke wat ons besoek het :-[ Ek neem blykbaar die foto's en hy skryf die boek :patch: :patch: :patch:......Nou gelukkig het hy noooit genoem van watter tydskrif nie maar die storie het die mense lus gemaak om te gesels en net telefoon nommers en addresse uit te ruil. Ek sal maar wag en sien wanner DIE BOEK ooit eendag die lig sien :mwink: maar dit het nogal mense oop gemaak en vir lekker geselse gekos................Wie ken nou nie spesiale eetplek van baie  :patch: :patch: in Pofadder nie ???
 

Attachments

  • Pofadder 01.jpg
    Pofadder 01.jpg
    184.8 KB
  • Pofadder 02.jpg
    Pofadder 02.jpg
    238.9 KB
OK....OK toe kom ons uiteindelik in Pella aan. Ons het soos ons moes die pragtige Katolieke Kerk bekyk en ek moet se....die mense was vriendelik en baie hulpvaardig..... Klaar gekyk en nou is dit bande af blaas want ons het mos so n ligte grondpad na Klein Pella toe waar ons ......LET WEL....vir een aand gaan oornag.
 

Attachments

  • Pella 01.jpg
    Pella 01.jpg
    201.9 KB
  • Pella 02.jpg
    Pella 02.jpg
    157.1 KB
  • Pella 03.jpg
    Pella 03.jpg
    202.9 KB
Nou dis presies hier waar die KAK begin.... Johan het presies 20km redelik gemaklike grondpad onder die belt en EK WELLL!!! Oefen nog na so paar duisend KM.  Almal vertel ons die pad is great....."hy is net gister geskraap!"  Nou mense julle weet mos......ons mettie twee wiele kies nou maar vir ons n spoor oppie grondpad en dan cruze ons nou maar in hom en dan as dit nodig is of sommer virrie lekker spring ons so af en toe oorie middel mannetjie met so n sagte OOOMPH oppie throttle. ......Niks ernstig nie.......eintlik n bietjie boaring as dit te lank aanhou ???  Die van julle wat n SAND pad ken wat die vorige dag geskraap is en die operator het nie n fokkin clue wat hy doen nie sal verstaan wat ons toe face :patch: :patch: Al wat die kerel vermag het is om all die los sand net mooi eweredig oor die pad te verspry......Geen pad vir n motorfiets ne net so 10 tot 15 cm los sand vir so 30Km.  Nou wel vir my was dit redelik interesant met Full Kit oppie Buffel maar vir my ou Tjoma.........Well!!!! Ek se liewers niks verder nie behalwe..... hy is n FOKKIN GREAT TROOPER en ek sal orals saam hom gaan.....JOHAN JY HET B@LL@S van koper ou Tjoma.  Daai pad en jou eerste grondpad.......respek mater !!!!!!!!!RESPEK.  OP pad in was die laaste ding waaraan ek gedink het is "Foto's neem" , maar het darem onthou oppad uit.  Toe ek en my ou Maat uiteindelik op KLein Pella stop en die dame ons daar verseker ons het slaapplek virrie aand kon ons op n stoel neer m@er en almal dank dat ons tot hier gekom het met allie rubbers oppie grond :patch: :ricky: Net so een koue Savanna ver toe onthou ons......ons MOET weer hier uit ??? Wat n fokkop!!!!! As jy in moet jy uit en hier is geen air rescue nie.......Net daar en dan besluit die twee dapper ruiters hulle sal tenminste n dag nodig he om die uittog te beplan :patch: :patch: So toe bly ons sommer twee nagte oor om te dink en te beplan .......ONS IS MOSSIE BANG VIR SAND PAAIE NIE :peepwall: :peepwall:
 
Ek het sooo baie gelees van Klein Pela oppie forum en moet se ek wassie teleurgestel nie :thumleft: Ek het my vrou van daar af gebel en gese sy moet maar die vliegtuig offie kar klim want ek kom nie weer huis toe nie :mwink: Ek het met een oog op slag oppie plek verlief geraak. Enige persoon wat rustigheid, natuurskoon, vriendelikheid, gasvryheid en regte mense soek maak maar n punt daarvan en gaan daar aan.....jy sal nie spyt wees nie. Ons het nog so oppie gras langs die swembad gesit toe n jong man hom aan ons kom voorstel en vra of ons lus is om saam hom die plaas te gaan bekyk. Nou mense ons kom van "Limpopo" af......sulke gasvryheid is ons nie aan gewoond nie ??? Na ons oor ons skok gekom het het ons sy uitnodiging met vreugde aangeneem. Wat ek op daardie stadium nie besef het nie is dat Klein Pela deel is van groot boerdery naamlik "Carstens Boerdery" wat blykbaar plase orals oor die Noord en Wes Kaap het. Op Klein Pela boer hulle vir die oorseese mark met uitvoer druiwe en dadels.....
 
Die Gaste plaas, druiwe en dadels op Klein Pela :thumleft:
 

Attachments

  • Klein Pella 01.jpg
    Klein Pella 01.jpg
    369.6 KB
  • Klein Pella 02.jpg
    Klein Pella 02.jpg
    234.3 KB
  • Klein Pella 03.jpg
    Klein Pella 03.jpg
    481.4 KB
Nog :thumleft:
 

Attachments

  • Klein Pella 04.jpg
    Klein Pella 04.jpg
    309.9 KB
  • Klein Pella 05.jpg
    Klein Pella 05.jpg
    200.2 KB
  • Klein Pella 06.jpg
    Klein Pella 06.jpg
    445.5 KB
  • Klein Pella 07.jpg
    Klein Pella 07.jpg
    305 KB
N voorbeeld vannie sand paaie in Klein Pela se omgewing! ???
 

Attachments

  • Klein Pella 08.jpg
    Klein Pella 08.jpg
    308.5 KB
En n man moet mos swem as daar dan nie krokedille en seekoeie innie rivier is nie......Die mense vertel ons daai ding want waar ons vandaan kom is die riviere oorvol van daai goeters ??? :patch: :patch:
 

Attachments

  • Klein Pella 10.jpg
    Klein Pella 10.jpg
    213.1 KB
  • Klein Pella 11.jpg
    Klein Pella 11.jpg
    188.7 KB
  • Klein Pella 09.jpg
    Klein Pella 09.jpg
    194.9 KB
Die jong man wat so gaaf was om ons die plaas te wys...Thanks Gidi :thumleft:
 

Attachments

  • Klein Pella 12.jpg
    Klein Pella 12.jpg
    458.5 KB
DirtCopper said:
Great RR Harry :thumleft: :thumleft:

Nog nog of het jy gaan slaap ??? :peepwall:
Sorry Tjomas maar die shorthand issie baie fine nie.....maaar ons kom ons kom :mwink: :mwink:
 
Die bly plekke in Klein Pela :thumleft: :thumleft: Great vir twee mense aircon en elke ding of jy kan in die gaste huis self slaap.......Die ablusie blokke is pynlik netjies. Daar is n curtosy (weetie hoe spel mens dit nie) maar in elk geval "drink now pay later" bar. Nou hier kom die beste vannie die hele Klein Pela bly ??? ??? ??? Vir my en Johan vir twee nagte, twee aandetes, twee breakies, die rondawel en drank kos ons toe R650/persoon. Gaan doen nou beter iewers anders :patch: :patch: :patch:
 

Attachments

  • Klein Pella 13.jpg
    Klein Pella 13.jpg
    202.1 KB
  • Klein Pella 14.jpg
    Klein Pella 14.jpg
    283.5 KB
Nog so n paar great foto's van die berge om Klein Pela :thumleft: :thumleft: Die omgewing lyk of dit aan die brand is as die son uiteindelik sak :biggrin: :biggrin: :biggrin:
 

Attachments

  • Klein Pella 15.jpg
    Klein Pella 15.jpg
    163.1 KB
  • Klein Pella 16.jpg
    Klein Pella 16.jpg
    194 KB
  • Klein Pella 17.jpg
    Klein Pella 17.jpg
    126.3 KB
  • Klein Pella 18.jpg
    Klein Pella 18.jpg
    108.8 KB
OK.... dis weer n groot dag ??? Ons dag uit Klein Pella uit.......Ons en daai sand pad :patch: :patch: maar dit will darem voorkom of die plek darem nou weer n bakkie spoor of twee het oooooooooof ons Goene is groter na twee dae se rus of Klein Pela het net die medisyne vir bang gatte :patch: :patch:
 

Attachments

  • Sandpad uit 01.jpg
    Sandpad uit 01.jpg
    310.7 KB
  • Sandpad uit 02.jpg
    Sandpad uit 02.jpg
    220.2 KB
  • Sandpad uit 03.jpg
    Sandpad uit 03.jpg
    187.6 KB
Ag nee wat Johan ??? ??? Ek dink ons was maar net pissies :patch: :laughing4: :laughing4:
 

Attachments

  • Sandpad uit 04.jpg
    Sandpad uit 04.jpg
    200.6 KB
  • Sandpad uit 05.jpg
    Sandpad uit 05.jpg
    159.4 KB
Net so paar tyres pomp dan verder Wes......Ons het besluit ons gaan Wes tot waar die see ons stop dan gaan ons Suid :thumleft:
 

Attachments

  • Sandpad uit 06.jpg
    Sandpad uit 06.jpg
    295.2 KB
  • Sandpad uit 07.jpg
    Sandpad uit 07.jpg
    320.5 KB
Top