GIDEON
Race Dog
- Joined
- Mar 24, 2006
- Messages
- 4,856
- Reaction score
- 0
- Location
- Gauteng, Pretoria Tuine
- Bike
- Triumph 800 XC
I have this lekker boots
As mens na die pics van die trip kyk was daar dalk n bietjie water en hulle het so ietswat natgeword :shock:
So enige tips om hulle lekker te voed en weer na normaal terug te keer.
Dabin (Spell checker ken nie die woord nie) :lol:
Is nice maar die maar leer hard en mens wil eintlik sag gaan.
Help man