Calvinia Vleisfees 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,360
Reaction score
929
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Vrydag oggend vlak voor sewe

0001-8.jpg


0002-7.jpg


Almal op pad Calvinia toe, net ek ry met die Landy, vrou gaan saam

Vroeg oggend

0003-7.jpg


Lekker gespot oor die Land Rover en wie gaan my help as ek staan en so aan en so aan

Eerste casavac - Suzuki met pap band, wie kom tot die redding? - Die land Rover

0004-5.jpg


Suzuki se nuutste centre stand

0005-7.jpg


Kajuitraad

0006-7.jpg


Prince Alfred Hamlet met sneeu op die berge

0007-4.jpg


Gydo

0008-2.jpg


0009-2.jpg


0010-2.jpg


Middelberg pas - Citrusdal toe

0011-2.jpg


Eers 'n koue knak, weer die Land Rover tot die redding

0012-2.jpg


Olifantsrivier

0013-2.jpg


Clan of William

0014-2.jpg


Engelsman se graf

0015-2.jpg


0017-2.jpg


0018-2.jpg


0019-2.jpg


0020-2.jpg


0021-2.jpg


0022-2.jpg


0023-2.jpg


0024-2.jpg


0025-2.jpg


0026-2.jpg


Dag twee vervolg . . . . . . .
 
Vrydag aand begin dit reen en Saterdag oggend is alles nat

Net die regte medisyne vir dit

0027-2.jpg


0028-2.jpg


0029-2.jpg


0030-3.jpg


0031-2.jpg


Ontbyt

Skaap kaiings roosterkoek en sosaties vir ontbyt

0032-1.jpg


Modderrig

0033-2.jpg


Riel dansers

0035-1.jpg


0036-2.jpg


0037-2.jpg


Trekker parade - V8

0038-3.jpg


0039-2.jpg


0040-2.jpg


0041-1.jpg


Skaap ontbeen

0043-1.jpg


0044-1.jpg


Groot vreet kompetisie - 1 kg vleis en 'n meter wors

0045-1.jpg


0046-1.jpg


Sterk man kompetisie

0048-1.jpg


Die ou se naam is Willem, maar Willem was so effe gesuie, kon darem die band optel

0049-1.jpg


En Willem het probeer Riel dans ook

0050-1.jpg


Maar swaartekrag is 'n bliksem as mens gesuie is

0051-1.jpg


Enige nugter ou sou sy nek gebreek het

0052-1.jpg


Skaaprib tussen die klippe

0053-1.jpg


Calvinia se posbus

0054-1.jpg


En die groep voor huistoegaantyd

0056.jpg


Niewoudtsville waterval - bo, gorge en onder

0057.jpg


0061.jpg


0060.jpg


Clanwilliam dam loop oor

0058.jpg


En die drie agter-ryers kry 'n laaste koue voor die huis

0059.jpg


Tot 2013 . . . . .
 
Smaak my ons het mekaar paar keer raakgeloop maar dit nie geweet nie. Later die aand was ou Willem so warm soos gesmelte lava. Arme bliksem het amper bo op my vrou geval. Ek het hom toe maar sitgemaak op n stoel en gehoop hy maak dit.
Moerse lekker naweek gewees.
 
Maar lyk my julle sal julle verbeel jul bly in Natal met al daai water,  10mm is mos vir daai wêreld soos die Sonvloed of hoe?  ;D Lyk na 'n baie lekker trippie, dis daarem mooi wêreld vir fietsry.  Jy gee my nou 'n plan met daai skaaprib tussen die klippe ... 

 
Man maar dit lyk na 'n baie lekker fees  :drif:  :drif:  :drif:

Hierdie een word beslis op volgende jaar se wishlist geplaas  :deal:

Dankie dat jy dit met ons gedeel het  :ricky:  :ricky:  :ricky:
 
Juit! Lekker lag ek nou vir Willem, die ou was saamt ons op skool.  Wonner wat sal Mof van Willem se aksiefotos se? :imaposer:

Maar Dual, as ek reg gehoor het, was daai Willem se opstaan-askie, nie die valslag nie?
 
Hinksding said:
Juit! Lekker lag ek nou vir Willem, die ou was saamt ons op skool.  Wonner wat sal Mof van Willem se aksiefotos se? :imaposer:

Maar Dual, as ek reg gehoor het, was daai Willem se opstaan-askie, nie die valslag nie?

Shit - daai is classic van Willem.  :laughing4: :laughing4: :imaposer:
 
Ek staan net buite die foto vir ou Willem en kyk. Hy was 'n treat, mens moes net oogkontak vermy.

Ek het die manne in hulle bike klere so gekyk en gereken dis seker maar van daai ander stywe-nek klubs se mense, wilddogs sou kom groet het.  :peepwall:

 
Bly n lekker fees met die gaafste plaaslike mense. :deal: :thumleft:
 
Mof said:
Ek staan net buite die foto vir ou Willem en kyk. Hy was 'n treat, mens moes net oogkontak vermy.

Ek het die manne in hulle bike klere so gekyk en gereken dis seker maar van daai ander stywe-nek klubs se mense, wilddogs sou kom groet het.  :peepwall:

Ek groet altyd eerste terug  :biggrin:

Wie is wie??

Mof02.jpg


Mof01.jpg
 
HANS BOORMAN said:
Mof het mooi gelyk vir die fees !!!!! :laughing4: :thumleft:

Ag dankie Hansie, dis lekker as mense oplet as mens bietjie moeite doen.
 
Top