Cederberge & die Weskus

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Maya

Pack Dog
Joined
Jan 12, 2010
Messages
412
Reaction score
0
Location
Kuilsriver
Bike
BMW R1200GS
Jammer vir die laat verslag, maar ek het nou eers dit reg gekry om foto's te download... :-[

Ek (1200GS) en vroutjie (KLR650) het ons eerste bike trippie saam in April aangepak. Vir 5 dae en 4 nagte, het net die 2 van ons, die beste tyd gehad!
Roete: Kaap - Cederberge (Oasis) - Hondeklipbaai (Skulpieskraal) - Springbok - Strandfontein (kampeer terrein) - Kaap
My vrou is nog 'na "novice" met die bike-ry storie, maar sy het baie goed gevaar vir 'n beginner en het die trip vreeslik geniet. Dit was iets besonders vir my om so 'n trippie saam met met vrou te deel.
Dit was awesome!
Hier volg 'n paar foto's.
 

Attachments

  • Marius 004.jpg
    Marius 004.jpg
    89.7 KB
  • Marius 009.jpg
    Marius 009.jpg
    93.8 KB
  • Marius 008.jpg
    Marius 008.jpg
    72.3 KB
  • Marius 012.jpg
    Marius 012.jpg
    47.1 KB
  • Marius 002.jpg
    Marius 002.jpg
    92.6 KB
Ai dis lekker om dit saam met jou vrou te kan doen!! :thumleft:
 
Oppad Oasis toe
 

Attachments

  • Marius 015.jpg
    Marius 015.jpg
    71 KB
  • Marius 018.jpg
    Marius 018.jpg
    61.5 KB
  • Marius 023.jpg
    Marius 023.jpg
    50.3 KB
  • Marius 028.jpg
    Marius 028.jpg
    91.6 KB
  • Marius 024.jpg
    Marius 024.jpg
    116.4 KB
Cederberge oppad na Hondeklipbaai
 

Attachments

  • Marius 030.jpg
    Marius 030.jpg
    61.6 KB
  • Marius 039.jpg
    Marius 039.jpg
    110.4 KB
  • Marius 036.jpg
    Marius 036.jpg
    105.4 KB
  • Marius 034.jpg
    Marius 034.jpg
    89.1 KB
  • Marius 026.jpg
    Marius 026.jpg
    75 KB
Hondeklipbaai (Skulpieskraal)
 

Attachments

  • Marius 042.jpg
    Marius 042.jpg
    89.3 KB
  • Marius 044.jpg
    Marius 044.jpg
    47.5 KB
  • Marius 045.jpg
    Marius 045.jpg
    62.9 KB
  • Marius 048.jpg
    Marius 048.jpg
    73.9 KB
  • Marius 053.jpg
    Marius 053.jpg
    62.5 KB
Hondeklipbaai na Springbok
 

Attachments

  • Marius 051.jpg
    Marius 051.jpg
    49.3 KB
  • Marius 063.jpg
    Marius 063.jpg
    67.8 KB
  • Marius 060.jpg
    Marius 060.jpg
    46.7 KB
  • Marius 056.jpg
    Marius 056.jpg
    59.3 KB
  • Marius 058.jpg
    Marius 058.jpg
    40.3 KB
geen foto's geneem van Springbok. ek daar groot geword, dus is dit nie iets wat ek gewoonlik doen nie, en dis om foto's te neem van my tuisdorp...
Volgende dag het ons gery na Strandfontein. Dis sekerlik een van die mooiste vakansie-plekke in die land.
 

Attachments

  • Marius 064.jpg
    Marius 064.jpg
    113.3 KB
  • Marius 066.jpg
    Marius 066.jpg
    87.5 KB
  • Marius 070.jpg
    Marius 070.jpg
    87 KB
  • Marius 073.jpg
    Marius 073.jpg
    73 KB
  • Marius 072.jpg
    Marius 072.jpg
    43.9 KB
Van Strandfontein na Lambertsbaai
 

Attachments

  • Marius 078.jpg
    Marius 078.jpg
    72.3 KB
  • Marius 085.jpg
    Marius 085.jpg
    56 KB
  • Marius 081.jpg
    Marius 081.jpg
    46.2 KB
  • Marius 080.jpg
    Marius 080.jpg
    55.9 KB
  • Marius 076.jpg
    Marius 076.jpg
    38.9 KB
Oppad huistoe via Darling.
By die huis - vuil en moeg!
 

Attachments

  • Marius 082.jpg
    Marius 082.jpg
    79.2 KB
  • Marius 086.jpg
    Marius 086.jpg
    73.8 KB
  • Marius 088.jpg
    Marius 088.jpg
    81.7 KB
  • Marius 089.jpg
    Marius 089.jpg
    80.6 KB
  • Marius 090.jpg
    Marius 090.jpg
    71.8 KB
Baie naais, een van my gunsteling ryplekke, die lot!  :thumleft:

Aan die "novice no more"  :deal:  ..goed gedoen!

Veilig ry.
 
Klink na 'n heerlike trip! Ek en my man beplan om in dieselfde omgewing te gaan ry in September. Enige moet-sien plekke/roetes of goeie blyplekke wat julle kan aanbeveel?
 
Lekker roete daardie.

My vrou sal my vertel hoe om te ry!!!! :pot:
 
Leker een Maya en Maya se baas  :biggrin:

Ek luuuve daai wereld!

En ag jou bevooorreg dat vroutjie dit saam met jou gedoen het!  :thumleft:
 
Baie cool...... gaan dit vir my vrou wys, het haar amper oortuig om n bike te kry. Dink die RR gaan help
 
Top