Coligny 200 Offroad racing RACE REPORT !!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

SchalkL

Race Dog
Joined
Feb 10, 2009
Messages
3,201
Reaction score
2
Location
East Cape
Bike
Kawasaki KLR 650
Kom maak 'n draai vir die dag!
Jy kan grondpad ry van Gauteng af (150km), jou dik vreet, vol stof raak, half doof word van die karre en bikes en frikken moeg huis toe gaan OF
slaap oor by die komando saal (kamp verniet), toilette, geen storte en kak van die koue die aand. (Moerse bomfires sal wel verskaf word  ;D )
C u there  :ricky:
10366296_582279085220044_5417042413391507224_n.jpg

 

Latest posts

Top