Dag Van Die Skaapkopeters

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Bubby:  Hy was teenwoordig by die ritueel alhoewel hy katvoet was om opgeteken te word in “Die Boek Van Die Eters”.  ‘n Foto van sy motorfiets is afgeneem om as bewys te dien dat hy die dag bygewoon het.
 

Attachments

  • 100_8566.jpg
    100_8566.jpg
    81.8 KB
Operator (oranje hemp) Die trotse eienaar van ‘n  Yamaha XT 660 Z, lewenslange Kriges lid, geheime versekering konsultant sowel as die meesterbrein agter die Breede Bash.   
 

Attachments

  • 100_8569.jpg
    100_8569.jpg
    57.6 KB
  • 100_8570.jpg
    100_8570.jpg
    50.5 KB
  • 100_8571.jpg
    100_8571.jpg
    44.7 KB
  • 100_8572.jpg
    100_8572.jpg
    68.9 KB
Pote.  Geheime Wilddog puppie popspeler, terggees en ryer van ‘n wit BMW F800 GS.  Behalwe vir motorfietsry is hy ook lief daarvoor om ‘n vuurtjie  aan mekaar te slaan en met ‘n lekker glas wyn te sit en te ontspan. 
 

Attachments

  • 100_8580.jpg
    100_8580.jpg
    91.4 KB
Carrol.  Sy is die onderwyseres wat vroeg oggend op haar BMW 650 geklim het en 350 km afgele het om deel te wees van die samehorigheid.  Sy is ‘n toegewyde lid van die groep en het al menig male ver gereis om aan die rituele deel te neem
 

Attachments

  • 100_8574.jpg
    100_8574.jpg
    52.8 KB
Missinglink en sy seun Troy.  ‘n Pa wat nog weet hoe om met sy kind tyd te spandeer.  Hy het ook intussen verlief geraak op ‘n Honda XR 650.  Die oulike, slim  Troy het al op ‘n vorige geleentheid saam met sy pa ‘n Wilddog vergadering bygewoon in Darling.  Na die Wilddog ritueel het die twee hul dag afgesluit deur onder Riebeeck Kasteel se sterre te kamp. 
 

Attachments

  • 100_8575.jpg
    100_8575.jpg
    61.7 KB
  • 100_8576.jpg
    100_8576.jpg
    62.3 KB
  • 100_8601.jpg
    100_8601.jpg
    53.5 KB
Heimer.    Een van die toegewydste kopeters met ‘n vlymskerp sin vir humor.  Hy het bevordering ontvang tydens hierdie geleentheid van Ramkat na Ramshoring lid.  Ramshoring lede ontvang slegs die titel        as hul spesiale moeite doen om skaapkop eet te bevorder.  Heimer het ook ‘n ramskaapkop met horings ontvang vir sy ete. 
 

Attachments

  • 100_8582.jpg
    100_8582.jpg
    53 KB
  • 100_8583.jpg
    100_8583.jpg
    73.5 KB
GS Boland.  ‘n Rustige en aangename lid van die Wilddogs.  Na ‘n paar ontberings in die verlede met sy fiets het hy die perd in die bek geruk en het hy nou weer vrye teuls.    Hy hou ook daarvan om  wegkruipertjie met die Wilddog puppies te speel.
 

Attachments

  • 100_8584.jpg
    100_8584.jpg
    69.3 KB
  • 100_8585.jpg
    100_8585.jpg
    55 KB
Stoetbulkrokkedil.  Stoetbul of sommer net Stoetie.  Wilddog stoutgat en grapjas. Hy help ook graag ander waar hy kan. 
 

Attachments

  • 100_8586.jpg
    100_8586.jpg
    51.6 KB
  • 100_8596.jpg
    100_8596.jpg
    43 KB
  • 100_8587.jpg
    100_8587.jpg
    53.3 KB
Tau.  Die Tool van Tulbagh.  Amageza wenner.  Hy het ook byna- byna aan die Dakar wedren deelgeneem, maar die geluksgodin was nie aan sy kant nie. 
 

Attachments

  • 100_8589.jpg
    100_8589.jpg
    51 KB
  • 100_8590.jpg
    100_8590.jpg
    58.4 KB
Die dokumente van die volgende persoon het weggeraak.  As iemand hom kan identifiseer sodat hy in “Die Boek Van Die Eters”  opgesryf kan word sal dit waardeer word! Hy woon gereeld ander Wilddog byeenkomste ook by
 

Attachments

  • 100_8591.jpg
    100_8591.jpg
    62 KB
Riana.  Stoetie se aanstaande.  Die tweetjies is nou al 3 jaar saam.       
 

Attachments

  • 100_8598.jpg
    100_8598.jpg
    80.3 KB
Walletjies en sy vrou.  Die twee het die kopeters groot oog dopgehou terwyl hul aan hul tjoppies geeet het. 
 

Attachments

  • 100_8609.jpg
    100_8609.jpg
    66.3 KB
4 Feathers.  Die braaier van die dag.  Die Wilddogs spreek hul hartlike dank aan hom uit. 
 

Attachments

  • 100_8610.jpg
    100_8610.jpg
    64.5 KB
  • 100_8611.jpg
    100_8611.jpg
    65.1 KB
  • 100_8612.jpg
    100_8612.jpg
    59.2 KB
  • 100_8613.jpg
    100_8613.jpg
    73.5 KB
Dusty Rusty said:
Riana.  Stoetie se aanstaande.  Die tweetjies is nou al 3 jaar saam.       

Hoe kry so n lelike man so n mooi girl?
 
Digger en sy vrou Pink Panther.  Digger is die man wat die skaapkopgulde hempies vir die Wilddogs maak.  
 

Attachments

  • 100_8614.jpg
    100_8614.jpg
    55.5 KB
  • 100_8616.jpg
    100_8616.jpg
    57 KB
Fixer en sy vrou. Hulle is Riebeeker se bure.  Min Wilddogs woon langs mekaar.
 

Attachments

  • 100_8618.jpg
    100_8618.jpg
    70.3 KB
Top