Dag Van Die Skaapkopeters

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  Boeiende RR.Op die een foto lyk dit kompleet of Heimer sy skaapkop as offerhande aanbied soos die Isrealiete van ouds........mededeelsame mens wat hy is. :imaposer:
 
Bokveld said:
   Boeiende RR.Op die een foto lyk dit kompleet of Heimer sy skaapkop as offerhande aanbied soos die Isrealiete van ouds........mededeelsame mens wat hy is. :imaposer:

Ek hang hom aan sy horingkies  :biggrin:

Nice RR dusty R en pragtige foto's

Jou twee 'vreemdelinge' is:
Hotsauce (Jared Jager) https://wilddog.net.za/forum/index.php?action=profile;u=11249
Hy is TAU se mater

en

HeinrichH (Heinrich Herbst - Mr overall ) https://wilddog.net.za/forum/index.php?action=profile;u=10835
 
Many thanks for your ride report, Dusty Rusty! A great record of a most-enjoyable day.
 
:thumleft:
Stoetbul said:
Vaderkrismis said:
Dusty Rusty said:
Riana.  Stoetie se aanstaande.  Die tweetjies is nou al 3 jaar saam.       

Hoe kry so n lelike man so n mooi girl?
Hey hey: U moer!! :lol8:

Ek sal maar jou krismisgeskenk in jou skoorsteen af gooi! Dan kan jy maar die bier van die vloer af lek
 
Gooi net die strooitjie saam af, dan kan ek darem die laaste druppeltjies ook bykom! :biggrin:
 
Lekker gelees, Gauteng Honde, ons moet n slag skaapkop eet! Ek het so plek wat ons dit sal kan doen. :snorting:
 
Hey Dusty Rusty , jy het 'n baie mooi styl van skryf , so natuurlik.  :thumleft:  Ek het dit nou baie geniet om jou RR te lees , baie dankie .    :3some:
 
Baie dankie vir die komplimente

Elke wilddog moet ten minste een keer in sy lewe n skaapkop  probeer.  :)
 
Dusty Rusty said:
Baie dankie vir die komplimente

Elke wilddog moet ten minste een keer in sy lewe n skaapkop  probeer.   :)

Ek weet nie so mooi van daai een nie :patch: ;D
 
Dusty Rusty said:
Baie dankie vir die komplimente

Elke wilddog moet ten minste een keer in sy lewe n skaapkop  probeer.   :)

:thumleft:

Ek en Bie en Heimer ens was op die heel eerste skaapkop trip. Ek was nie mal oor die breins nie ( daar is 'n foto waar ek my doodgril  :imaposer: )  , maar die res van die kop was nogals lekker .  :thumleft:

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=69401.0
 
Top