Dagse van Pretoria

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

koosvdh

Race Dog
Joined
Nov 18, 2010
Messages
537
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
KTM 990 Adventure
Hello aan almal, graag wil ek my net voorstel.  Woonagtig in Pretoria en sal hopelik van die ander lede ontmoet wat ook hier bly.
Ek hoor baie goeie dinge van die lede van Wilddogs en ek hoop van harte dat julle nie sal teleurstel nie.
Ek en my ou ry-en-wit perd hoop ons gaan 'n langpad saam met julle stap of eerder ry.
Vriedelike groete
Koos
 
Top