Day Ride Maybe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Grondpaaie

Pack Dog
Joined
Feb 22, 2012
Messages
373
Reaction score
0
Location
Langebaan
Bike
Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek soek kamerade wat wil join,

Beplan om hier uit Langebaan weg te spring more oggend,

Clanwilliam

Botterkloof pas

Suid, dan oor Doring rivier in Biedou

As ek T juction slaan sal ek besluit of ek Langebaan kan maak en of ek moet rus by Oasis

Wil avoid om alleen te ry indfien moontlik

Enige belangstelling????
 
Top