Die 15-maand-lange beginners RR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jis, hierdie lees lekker. Maak my skoon warm binne.
 
Het na jou tweede sin gesien hier gaan ek vashaak, en eers gou 'n lekker beker koffie gaan maak.  :sip:

Mooi foto's en 'n lekker vertel-skryf waarmee jy geseënd is, bederf ons nog bietjie met staaltjies en foto's uit julle kontrei asb.
 
Ag dankie julle klomp  ::)..

Soos julle weet, goeie dinge vat tyd, 15 maande in hierdie geval! Die RR is op hierdie stadium net soos daai 1'e 10km solo trip van my: long overdue, maar moer lekker..

moenie worry nie, ons sal geduldig wag!!!! :dousing:
 
die blerrie rooi wolf kan nogal hackey ook speel.
julle moet sien die wonderlikke leef plek wat sy vrou rooi wolfin geskep het... n paar van my bome staan daar.
so wanneer open julle n biker haven daar bra... ??? of praat ek te vining?  >:D
o ja albert jy skryf regtig mooi man
 
Ek dink jy moet van daai fotos krediet gee... En lyk my ons moet vinnig weer nog 'n groot trip reel, of hoe? Dan kan al die honde nog lekker stories lees  ;D
 
... n paar van my bome staan daar.
so wanneer open julle n biker haven daar bra... Huh? of praat ek te vining?  Evil

Ola mr tour, daai bome van jou kom duidelik aan broer, jy weet mos jy het ereplek vir jou tent in die koelte! Die haven kom ook sterk aan, ek moet net vir die mense begin vertel daarvan..
 
more more rooi wolf. stuur liefies aan rooi wolfin daar van more.

so moet ek dan vir almal se van julle planne? dink dis n goeie idee en opertunity... :thumleft:
 
Rooi Wolf said:
... n paar van my bome staan daar.
so wanneer open julle n biker haven daar bra... Huh? of praat ek te vining?  Evil

Ola mr tour, daai bome van jou kom duidelik aan broer, jy weet mos jy het ereplek vir jou tent in die koelte! Die haven kom ook sterk aan, ek moet net vir die mense begin vertel daarvan..
Laat weet bietjie, ek gaan seker Vrydag op Niewoudtville toe, sommer tent opslaan by daai bike-storie en 'n paar roetes ry..
 
weskus said:

Is dit hoekom ons jou nie in Lammersbaai gaan sien? :eek7:
 
chrisL said:

Ja nee, ek is hardegat, my maters kom mos Lammers toe ma sali kom hello sê nie, en ek ruik nie eers na vis nie?! Sal ma nog sien ou Chris..
 
Laat weet bietjie, ek gaan seker Vrydag op Niewoudtville toe, sommer tent opslaan by daai bike-storie en 'n paar roetes ry..

Weskus ou neef, smaak my ons 1'e ontmoeting sal vir eers nog so bietjie moet wag. Ek sit hier op die waters van Angola besig om olie uit te boor sodat die petrol stasies kan vol bly. Ek hoor julle klomp het sulke gewoontes om die tanks vol te maak, net om dit weer leeg te ry voor 'n stofstreep uit..
 
Jip, dis mos Bokveld Bash die naweek.  Hel, dis jammer dis saam met die WC Bash asook die Buff. Hoop dit raak 'n jaarlikse instelling. Hulle het blykbaar 7 roetes om te ry.
 
Jip, dis mos Bokveld Bash die naweek.

Ja, ek het die tannies help beplan aan die gedagte, selfs die roetes vir hulle uitgewerk  ;).. Alles van mooi rustige stofpaaie, tot lekker tegniese paadjies vir die meer brawes. Toe ons uitvind die WC bash en die Buff is ook op dieselfde naweek, en ek myself nie uit werksverpligtinge kon praat nie, het ek bietjie entoesiasme verloor. Maar lyk my hulle stoom voort.

Die idee is defnitief om dit uit te brei en 'n instelling te maak. Ek reken rondom die blomme tyd iewers sal dit mooi afloop.
 
Jip, ek laai die stofscooter en stuur meisie deur met bakkie en kom dan met die bike, dan kan ek al die roetes ry en geniet, wil graag daai 4x4 roete pak op Papkuilsfontein, ek's een maal met my Dakar daar-oor en het met 'n tankbag vol flikkers anderkant uitgekom  :laughing4:
 
very well done its about the pleasure of being out there
 
Top