Die 3 en 'n half jaar laat honeymoon trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie. Nou lekker gelees aan julle mooi storie.  Welgedaan

Sent from my SM-P605 using Tapatalk
 
Jislaaik Lem maar jy mag maar n RR bymekaar sit, ek het nou regtig lekker gele en lees en prentjies kyk, baie dankie, ek nou is ongelukkig een van Fort Beaufort se inwoners en ook baie gelukkig om so te se net onder die Hogsback te kan bly, jy is heeltemal reg oor die stand van ons dorp dit is so sad maar as julle ooit weer hierdie rigting omkom, laat weet my, bly n dag of wat oor dan wys ek jou een of twee mooi plekkies om en naby ons...
Hoop om gou te ontmoet

Sent from my D5103 using Tapatalk
 
Dutchman81 said:

yes...dis mos Rocco ne?

Dankie vir jou mooi kommentaar. Dit was vir my baie lekker om die RR te skryf.

Ek is so spyt ons kon nie ontmoet daai oggend van 16 Desember nie. Visarend het genoem jy ry dalk saam. Ja ai man....daai is maar die bietjie wat ons gesien het, nie julle skuld nie, maar die skuld van die massas dat alles so vervalle moet wees. Hulle is oraait daarmee om so vuil te leef. Daai oggend by die Total...die halfgevreete hoenderbene le daar in die blombakke. Sies! Verdomp! Ek onthou nog die rooftog wat julle paar jaar gehad het. Ai, home is where your heart is...mens kannie altyd net wegtrek nie. Dis moeilik.

Ek hoop ons kan een jaar by Karoo MMC ontmoet, ek glo ons sal redelik baie kopstukke kan gesels  :thumleft:

Kameel said:
Mooi RR met lekker foto's en 'n awesome storielyn LEM.
Dankie vir die deel. :thumleft:

:deal:

:thumleft:    :thumleft:    :thumleft:
 
Dit was nou 'n lekker lees en saamry rr, Lem.  Dankie vir die deel.  Ja, die trip is altyd beter as jy dit saam met iemand kan doen wat jou passie saam wil leef.  Julle 2 maak 'n pragtige paartjie, en gaan nog baie trippe saam mee maak.  Groete
 
Duster said:

Plesier Duster  :thumleft:

By the way...sou julle nie op 'n stadium Kaap se kant toe gery het nie?
 
Lem said:

Ja. maar eers Maart maand oor Paasnaweek.  Maar arbeid is besig om spanners in my planne te gooi.  Dis ons tyd vir loon onderhandelinge en dit lyk tans nie te goed nie, my verloffies gaan waarskynlik gekanseleer word. :dousing:
 
Nou maar indien....indien jul arbeidsmag tog wel eerder net die skikking aanvaar instead van staak en julle kan dalk steeds Kaap toe ry...dan hoop ons om julle te ontmoet en ons sal jul graag 'n paar lekker plekke gaan wys  :thumleft:
 
Baie dankie dit sal puik wees.  Ek sal jou op hoogte hou. :ricky:
 
Nice one Louis. Het dit baie geniet. Vergeet die Rand, bly local.

Hoop jy het daai Cattle Baron Burger geniet.  :pot:
 
JWP said:

:laughing4: :imaposer:

Ai John...weer pittig vanoggend sien ek.

Maandae ry ons maar daar by jou verby, want die gesinne staan by die deur uit vir daai special van julle. Laat weet my wanneer julle weer die Schnitzels afmerk....dan is ons eerste daar  :thumleft:
 
Nou ja, die een verdien 'n stampie na bo...

Lem, nadat ons die naweek hieroor gesels het, het ek die een kom opsoek. Awesome! Lekker gelees en kyk vandag. Ek maak jou 'n deal... op my volgende trip moet jy eenvoudig saam kom net om na die tyd die report te skryf. Ek sal maar bydra maak in die vorm van bier en petrol of so iets.  :ricky:
 
DCR said:

Tegnies skuld LEM ons dus 'n RR van die naweek se trip? :peepwall: :pot:
 
Tegnies nogal? Is jy nou tegnies aangele nadat jy sondagoggend gestaan en gekyk het hoe jumpstart mens 'n 650?  :pot:
 
Top