Die kat kom weer.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Dec 16, 2010
Messages
44,581
Reaction score
10,680
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 690 Adventure
Ou 2strokeDan was alweer geban, die mods het nie gedink sy bek kort jam.
Maar dit was regtig nie n scam om vir BMW so te slam,
maar nou is ek weer terug, ons gaan oor dieselle ou brug,
holrug en sonder vrug, vir party dinge kan jy nie vlug.
Dis meer as warm lug, as jy nie hou van wat jy hoor,
kan jy probeer bluf, maar steeds ruik als muf.

M.A.W. ek het julle gemis.
 
Top