Die Lang Verwagte Trip - Old Thomas River.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
In Grahamstad stop ons by die Wimpy vir middagete en loop vir Turd en Lakey raak. Daar word 'n hele paar lang koue Cokes gedrink. Steven het hulle winsgrens bietjie seergemaak met die 'bottemless coke' Ek dog ek kon Coke drink  :eek7:

Ons vat die Highlands pad en kronkel so deur die koppies. Ek het die pad al baie gery, maar dit bly mooi. Net voor Highlands is 'n bord " Road Closed" Maar dis 'n ou geroeste bord, ek het hom nog nooit voorheen gesien nie, maar ek weet die ou pad deur die berge Alicedale toe is toegemaak waar hy deur 'n wildsplaas gaan. Seker maar die.

OOPS !

Ons ry onder deur die brug en hou links in Sidbury se rigting om die hoof grondpad Alicedale toe te vat en daar ry ons in die rede vas hoekom die bord gesê het "ROAD CLOSED"  :eek7:  :lamer:
 

Attachments

  • 100_2383.JPG
    100_2383.JPG
    371.8 KB
  • 100_2382.JPG
    100_2382.JPG
    397.9 KB
Eazimate het van Grahamstad af sy eie rigting gevat, so dis ek, Steven en Tinus.

Die modderstorting lê heel oor die pad en daar's nie 'n manier wat ons gaan probeer om oor hom te ry nie. As jy mis is daar nie trapplek links nie en jy en bike is bult af. Daar is 'n paadjie links, waar ouens al deur is, en ons beluit om die bikes deur te loop. Dit lyk meskien nie so nie , maar in die hitte was dit harde werk.

Sukses sonder insident, maar ons is planke toe en verloor net daar ons mojo. Dis reeds vier uur en ons besluit om Kromrivier en Suurbergpas 'n skip te gee.
 

Attachments

  • 100_2384.JPG
    100_2384.JPG
    443.8 KB
  • 100_2385.JPG
    100_2385.JPG
    346.7 KB
En dis toe dit. Op Nanagga drink ons weer iets kouds en toe is dit huistoe.

Thanks manne vir die saamry. Julle was goeie geselsskap. Ek skuld julle nog die trip oor Suurbergpas.


Moet nog nie weggaan nie, ons gaan nog bietjie gesels oor Thomas River, onthou.  :thumleft:
 
Terwyl ek die Saterdagmiddag kiekies neem loop ek in die eienaar vas en hy vertel my so bietjie geskiedenis. Baie interssant, maar hy gee my so 'n inligting oordosis dat ek nie kop of gat kan onthou nie.

Hier is wat Google te sê het :

                                                              Thomas River Historical Village 

Thomas River, named in 1801, takes its name from an English deserter, Thomas Bentley. Part of Van Der Kemps missionary, Bentley was killed by a poison Bushman Arrow while crossing the river, thus duly named Thomas River.

The original train station, sited between the stone forts, dates from the late 1870’s with the new station coming into being in 1926.  The station saw its last train in 1948 when the new line opened.

Thomas River Historical Village, reborn in 2003, has been passionately restored by Jeff and Ann Sansom to take you back to yesteryear.

Please feel free to explore the village at your leisure including the Private Library, Wagon Museum, Cultural Museum, Pub Museum and Vintage Motor Museum.

 

Attachments

  • 100_2335.JPG
    100_2335.JPG
    349.5 KB
  • 100_2362.JPG
    100_2362.JPG
    252.6 KB
Soos ek verstaan het Jeff 'n ou trein gekoop wat hy nog moet gaan haal en daar voor die stasie neersit.

Ek post nou maar sommer net al die fotos wat ek van die village geneem het. geniet, en dis die moeite werd om daar 'n draai te gaan maak.
 

Attachments

  • 100_2334.JPG
    100_2334.JPG
    311.7 KB
  • 100_2339.JPG
    100_2339.JPG
    290.4 KB
  • 100_2340.JPG
    100_2340.JPG
    229.7 KB
  • 100_2341.JPG
    100_2341.JPG
    293.7 KB
:sip:
 

Attachments

  • 100_2345.JPG
    100_2345.JPG
    288.6 KB
  • 100_2342.JPG
    100_2342.JPG
    300.4 KB
  • 100_2343.JPG
    100_2343.JPG
    353.9 KB
  • 100_2344.JPG
    100_2344.JPG
    375.7 KB
:mwink:
 

Attachments

  • 100_2348.JPG
    100_2348.JPG
    195.6 KB
  • 100_2349.JPG
    100_2349.JPG
    195.6 KB
  • 100_2347.JPG
    100_2347.JPG
    300.2 KB
  • 100_2346.JPG
    100_2346.JPG
    287.6 KB
jupiter said:
Ek sien Bokveld het netnou daar op die ander OTR trip thread geloer. Hy't mos gevra die verskil tussen 'n Bash en 'n Rally.

So sien ek dit. Hier vorm ons almal deel van 'n groep met dieselfde gesindheid. Dis maklik om mekaar te ontmoet. Jy stap net na 'n ou toe en begin gesels. Geen hang-ups nie. En almal kuier lekker saam.

Weet nie deesdae nie, maar destyds toe ek nog rallies gedoen het sou jy dit nie waag nie. Was die man van 'n ander club word jy gou gemoer pappie. Jy sit en kuier maar heel naweek in jou klub groepie, wat jy elke week en naweek ook sien.

Dit was net nie dieselfde nie.

Dis waar. Ek self is 'n bietjie van 'n introvert en voel nie altyd tuis in 'n groot groep nie, maar het nog nooit gesukkel om in te val by die honne nie.
 
Nog
 

Attachments

  • 100_2350.JPG
    100_2350.JPG
    260.2 KB
  • 100_2351.JPG
    100_2351.JPG
    365 KB
  • 100_2352.JPG
    100_2352.JPG
    279.4 KB
  • 100_2353.JPG
    100_2353.JPG
    261.5 KB
En nog
 

Attachments

  • 100_2354.JPG
    100_2354.JPG
    302.6 KB
  • 100_2355.JPG
    100_2355.JPG
    213.6 KB
  • 100_2356.JPG
    100_2356.JPG
    333.6 KB
  • 100_2357.JPG
    100_2357.JPG
    335.2 KB
Hou vas
 

Attachments

  • 100_2358.JPG
    100_2358.JPG
    357.7 KB
  • 100_2359.JPG
    100_2359.JPG
    333.9 KB
  • 100_2360.JPG
    100_2360.JPG
    307.4 KB
  • 100_2361.JPG
    100_2361.JPG
    351.8 KB
Daar's hy, ek wou op Old Thomas River gaan kuier en ek het, en wat 'n lekker kuier ws dit nie  :thumleft:
 

Attachments

  • 100_2363.JPG
    100_2363.JPG
    257.5 KB
Jy het seker jou hart verloor tussen al daai parte.  :peepwall: 

Baie bly jy het dit geniet.  :thumleft:
 
Vis Arend said:
Jy het seker jou hart verloor tussen al daai parte.   :peepwall: 

Baie bly jy het dit geniet.   :thumleft:

IRISH said:
Jup this must have been Old School Heaven for you!!!!!!! Thanks for posting.

Yep  :thumleft: Daai workshop was iets anders gewees. Ek kon nie vinnig genoeg ooral kyk en aan alles vat nie. Ek gaan defnitief gou weer terug, maar dan wil ek my tyd vat om daar rond te dwaal en gesels met die mense.

Bv, wat is die ou bus se storie wat daar onder die kampplek staan ?
 

Attachments

  • 100_2373.JPG
    100_2373.JPG
    316.8 KB
Naais Jup!! Mooi kiekies en wereld daar by julle!!  :thumleft:
 
Carrots said:
Naais Jup!! Mooi kiekies en wereld daar by julle!!  :thumleft:

Lyk vir my ons gaan mekaar mis ry einde van die jaar
 
Dit begin so blyk ja.  :'(

Sien mekaar dalk eers op die KZN Bash.............. :peepwall: :pot:
 
Carrots said:
Dit begin so blyk ja.  :'(

Sien mekaar dalk eers op die KZN Bash.............. :peepwall: :pot:

Dalk. Wag net dat hulle op die datum besluit.
 
Mooi kiekies!!

Jy moet saam met Irish in daardie stoor gaan waar vd karre is - ek kan my verluister aan al die goed wat dan gese en vertel word!!
 
Top